Is daar ander plekke op familySearch waar Suid-Afrikaanse dokumente is behalwe wat mens kry wanneer jy na die records soek. Mens kry dan 13 versamelings wat geindekseer is en nog 5 wat slegs beelde het. Ek het gedink daar is Kaapse boedels ook. Ek soek na MOOC 7/1/32 ref 49. Annelie het eenkeer gesê die 6/ nommers is op familySearch. Waar kry mens dit? Dit beteken seker dat ek nie 7/ sal kry nie. Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]
So ver ek weet is net die 6/9/120 ? S/K gescan die anders MOOC 7/1/32 is nie gedoen nie, jy kan didt bestel van die argief in Kaapstad en hulle sal dit vir jou email Janet Melville +27 41 368 4668 (Home) 083 642 7744 (Cell) [email protected] Is daar ander plekke op familySearch waar Suid-Afrikaanse dokumente is behalwe wat mens kry wanneer jy na die “records” soek. Mens kry dan 13 versamelings wat geindekseer is en nog 5 wat slegs beelde het. Ek het gedink daar is Kaapse boedels ook. Ek soek na MOOC 7/1/32 ref 49. Annelie het eenkeer gesê die 6/ nommers is op familySearch. Waar kry mens dit? Dit beteken seker dat ek nie 7/ sal kry nie. Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected] ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2016.0.7998 / Virus Database: 4749/13825 - Release Date: 01/24/17 ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2016.0.7998 / Virus Database: 4749/13820 - Release Date: 01/23/17