Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Inligting oor slawe
    2. Ria van den Heever
    3. Goeie môre mede SAGenners, Ek probeer meer uitvind oor my slawe voorouers - daar is 'n hele paar. Watter bronne is in die KAB (mens moet dit nou mos iets anders noem, maar kan nie onthou nie) beskikbaar waar meer feite oor hulle nagelaan kan word? Of, nie noodwendig in die KAB nie. Ek vind Mansell Upham se Remarkable Writing van onskatbare waarde, maar wil by die "nitty gritty" uitkom. Gee asb. raad. Groete, Ria van den Heever

    02/08/2017 04:04:10