Is daar iemand waat op Wolmaransstad bly ek probeer uitvind of Johnny de Kock wat die wereld record vir vergooi hou nog in die omgewing bly en wil graag komtak met hom maak. Dkie Janet Melville ' +27 41 368 4668 (Home) ' 083 642 7744 (Cell) : <mailto:[email protected]> [email protected]
Goeiemiddag, Ia daar dalk iemand wat kan help met inligting oor die ouers en voorgeslagte van Johannes Jacobus Roos Johannes Jacobus Roos x Jacoba Cornelia Aletta Sophia ENSLIN * 24.05.1831 † 21.04.1871 . Jacoba xx 12.03.1864 Daniel Johannes BOSMAN * 25.10.1813 † 08.07.1889 Kinders 1ste huwelik Johan Adam Roos * 22.02.1854 ~ 12.09.1856 ~ 12.09.1856 Magdalena Elizabeth ROOS * 01.08.1855 ~12.09.1856 oorlede 1913 begrawe Groblersdal Gysbert Johannes * 02.07.1857 Gysbert Johannes ~ 22.08.1860 † 1940 x Anna Magrieta Fredrieka VAN SCHALKWYK * 25.01.1864 † 19.01.1955 dv Coenraad VAN SCHALKWYK Johannes Jacobus * 08.02.1862 ~ 27.07.1862 Anna Johanna * 22.12.1863 ~ 10.01. Baie Dankie Hennie Nel Boksburg