Hallo Daniel, Ek het ook 'n paar artikels in die Australiese koerante gekry: 1) Morning Bulletin (Rockhampton, Qld. : 1878 - 1954), Fri 31 May 1901 Page 6 ATTACK ON LICHTENBURG http://trove.nla.gov.au/newspaper/article/52734644/5090080 2) The Catholic Press (Sydney, NSW : 1895 - 1942) Sat 9 Mar 1901 Page 23 CHASED BY THE BOERS. http://trove.nla.gov.au/newspaper/article/104420809 Ek het nie deur al die artikels gegaan wat ek kon kry in my soek na "paget" en "lichtenburg" nie http://trove.nla.gov.au/newspaper/result?q=lichtenburg+paget Groete Linda 2017-02-18 23:21 GMT+11:00 Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN < [email protected]>: > Beste Vriende > > By http://samilitaryhistory.org/vol141sw.html staan die volgende m.b.t. > Lichtenburg in die tyd van die ABO: > > "The town was occupied by the British for a few days in June 1900 and then > on a permanent basis from late November 1900. It became an important supply > depot and the British garrison of 620 men comprised infantry, artillery and > Yeomanry, specifically the 10th Company, 3rd Battalion, IY, and two > companies of Paget's Horse, or the 19th Battalion, IY." > > > Soldate van Paget's Horse was tydens die ABO op Generaal de la Rey se plaas > Elansfontein gestasioneer. > > > A.D. Bosman vertel op bl. 45 van sy boek Lichtenburg 1865-1985 die volgende > oor twee offisiere wat tydens die ABO op Elandsfontein doodgeskiet is: > > > "Op ‘n keer het genl. Koos de la Rey ‘n paar burgers gestuur om te gaan kyk > of die huis nog staan. Hulle het tussen die fynbos nader gesluip en toe > hulle die huis in sig kry, kom twee offisiere net die huis uitgestap. Die > versoeking was groot. Die burgers lê aan en skiet albei dood. Hierdie > daad het daartoe aanleiding gegee dat Lord Methuen die huis later tot op > die grond laat afbreek het.” Meintjies noem op ble. 230-231 van sy Lion of > the West: "De la Rey was furious with his scout and upbraided him for > shooting men in cold blood; but what was the use; the deed had been done, > and the house was a pile of rubble." > > > In sy kompensasie eis na die ABO (verwysing CJC nr. 481) sê Generaal de la > Rey die volgende in 'n verklaring: > > > “In or about November 1901 my house, measuring 70 feet by 45 feet was razed > to the ground by Col. Dashwood being of the value of £1200.” > > > In die Sarie van 13 Junie 1951 staan die volgende: > > > "Die Engelse soldate het die plaashuis spoedig beset en omdat dit so na aan > die dorp is, het hulle dit gebruik as ‘n offisiersmenasie tot vier maande > voor die einde van van die oorlog. Daarna het hulle die huis se mure tot > op die fondamente afgebreek en die klipstene met muilwaens na die veld gery > en oor die vlaktes verstrooi." > > > So die huis is nie afgebrand nie, maar afgebreek. > > > Ek kon tot dusver nog nie vasstel waar in Engeland Paget's Horse se > regiment rekords is nie. Ek sal graag meer wil probeer uitvind van die > insident. By Arthttp:// > www.militarysunhelmets.com/2012/pagets-horse-in-the-boer-war is 'n artikel > oor hulle, maar daar is nie enige verwysings na hulle regiment rekords nie. > > > Groete > > > Daniel Jacobs > > Webtuiste: www.gendata.co.za > > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > De Vos (De Doorns/Wellington) > Malan (Wellington/Zeerust) > Ungerer (Swellendam) > Smith (Wellington) > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > [email protected] with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message