Middag almal Weet iemand dalk wie die ouers van Aletta Cornelia Van der Merwe * 1872 te Wakkerstroom was? Sy was getroud met Jan Abraham (Willem) Pretorius *22.10.1857 + 10.7.1922 (TAB MHG 49942) Groete Colin