Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] BRITSE ABO REGIMENTE - LICHTENBURG
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Jan en Linda Baie dankie vir al die verwysings. Linda dankie ek het 'n kopie van die Cossack Post. Baie besonders. O.a. die skets van die vooroologse huis op Elandsfontein wat op die voorblad verskyn is baie waardevol. Vriendelike Groete Daniel Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Sel: 0798727699 Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) 2017-02-19 3:21 GMT+02:00 Linda Farrell <[email protected]>: > Hallo Daniel, > > Ek het ook 'n paar artikels in die Australiese koerante gekry: > 1) Morning Bulletin (Rockhampton, Qld. : 1878 - 1954), Fri 31 May 1901 > Page 6 ATTACK ON LICHTENBURG > http://trove.nla.gov.au/newspaper/article/52734644/5090080 > > 2) The Catholic Press (Sydney, NSW : 1895 - 1942) Sat 9 Mar 1901 Page 23 > CHASED BY THE BOERS. > http://trove.nla.gov.au/newspaper/article/104420809 > > Ek het nie deur al die artikels gegaan wat ek kon kry in my soek na > "paget" en "lichtenburg" nie > http://trove.nla.gov.au/newspaper/result?q=lichtenburg+paget > > Groete > Linda > > 2017-02-18 23:21 GMT+11:00 Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN < > [email protected]>: > >> Beste Vriende >> >> By http://samilitaryhistory.org/vol141sw.html staan die volgende m.b.t. >> Lichtenburg in die tyd van die ABO: >> >> "The town was occupied by the British for a few days in June 1900 and then >> on a permanent basis from late November 1900. It became an important >> supply >> depot and the British garrison of 620 men comprised infantry, artillery >> and >> Yeomanry, specifically the 10th Company, 3rd Battalion, IY, and two >> companies of Paget's Horse, or the 19th Battalion, IY." >> >> >> Soldate van Paget's Horse was tydens die ABO op Generaal de la Rey se >> plaas >> Elansfontein gestasioneer. >> >> >> A.D. Bosman vertel op bl. 45 van sy boek Lichtenburg 1865-1985 die >> volgende >> oor twee offisiere wat tydens die ABO op Elandsfontein doodgeskiet is: >> >> >> "Op ‘n keer het genl. Koos de la Rey ‘n paar burgers gestuur om te gaan >> kyk >> of die huis nog staan. Hulle het tussen die fynbos nader gesluip en toe >> hulle die huis in sig kry, kom twee offisiere net die huis uitgestap. Die >> versoeking was groot. Die burgers lê aan en skiet albei dood. Hierdie >> daad het daartoe aanleiding gegee dat Lord Methuen die huis later tot op >> die grond laat afbreek het.” Meintjies noem op ble. 230-231 van sy Lion of >> the West: "De la Rey was furious with his scout and upbraided him for >> shooting men in cold blood; but what was the use; the deed had been done, >> and the house was a pile of rubble." >> >> >> In sy kompensasie eis na die ABO (verwysing CJC nr. 481) sê Generaal de la >> Rey die volgende in 'n verklaring: >> >> >> “In or about November 1901 my house, measuring 70 feet by 45 feet was >> razed >> to the ground by Col. Dashwood being of the value of £1200.” >> >> >> In die Sarie van 13 Junie 1951 staan die volgende: >> >> >> "Die Engelse soldate het die plaashuis spoedig beset en omdat dit so na >> aan >> die dorp is, het hulle dit gebruik as ‘n offisiersmenasie tot vier maande >> voor die einde van van die oorlog. Daarna het hulle die huis se mure tot >> op die fondamente afgebreek en die klipstene met muilwaens na die veld >> gery >> en oor die vlaktes verstrooi." >> >> >> So die huis is nie afgebrand nie, maar afgebreek. >> >> >> Ek kon tot dusver nog nie vasstel waar in Engeland Paget's Horse se >> regiment rekords is nie. Ek sal graag meer wil probeer uitvind van die >> insident. By Arthttp:// >> www.militarysunhelmets.com/2012/pagets-horse-in-the-boer-war is 'n >> artikel >> oor hulle, maar daar is nie enige verwysings na hulle regiment rekords >> nie. >> >> >> Groete >> >> >> Daniel Jacobs >> >> Webtuiste: www.gendata.co.za >> >> Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding >> >> Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) >> Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) >> Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) >> Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) >> De Vos (De Doorns/Wellington) >> Malan (Wellington/Zeerust) >> Ungerer (Swellendam) >> Smith (Wellington) >> >> ------------------------------- >> To unsubscribe from the list, please send an email to >> [email protected] with the word 'unsubscribe' without >> the quotes in the subject and the body of the message > > >

    02/19/2017 02:24:57