Naand almal Weet iemand dalk wie die onderstaande CJE BOSHOFF x LH LAMPRECHT se ouers was? Christiaan Johannes Esaias BOSHOFF x Louisa Helen (?Helena) LAMPRECHT - geen datums beskikbaar nie Hulle het (ten minste) die volgende 5 kinders gehad: 1. Elizabeth Johanna *16.2.1936 = 7.6.1936 George 2. Lea Magdalena *11.3.1939 = 4.6.1939 George 3. Matty Louisa *4.5.1941 = 3.8.1941 George 4. Jacobus Nicolaas (Kobus) * 6.3.1943 = 4.7.1943 George + 18.1.2014 X Annatjie (van onbekend). Twee dogters : Louise x LE ROUX en Henda x JöRDENS 5. Marthinus Christoffel *30.10.1946 = 2.2.1947 George Bronne vir bostaande is die NGK George doopregisters, NGK Blanco (George) se gedenkmuur en die George Herald van 23 Jan 2014 Groete Colin