More almal Het iemand dalk die boek "William Edward Scott en sy nasate" deur Jan Scott? Ek is op soek na 'n kopie van bl 160. Vir een of ander rede het die elektroniese kopie wat ek het, twee bl 161's maar nie 'n bl 160 nie... iets moes so 'n dekade gelede met die skandering verkeerd gegaan het en niemand het dit opgetel nie! Groete Colin