Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] boeke gesoek
    2. Colin Pretorius
    3. Naand almal Ek het ‘n moontlike geleentheid om saam met iemand wat vanaf die WesRand na Aus emigreer, ‘n klompie boeke te laat saamkom. Graag verneem ek of iemand dalk van enige van die volgende boeke (mengsel van kerkgeskiedenisse, geneologie, biografie en ander) ontslae wil raak. Kontak my gerus direk by bostaande epos adres en nie deur die lys nie. Outeur: Henry Hopkins: Maar een soos hy: die lewe van kmdt CA van niekerk NGK Cradock 1818-1968 NGK Ceres 1855-1955 NGK Calitzdorp 1873-1973 NGK Darling 1853-1953 NGK de Hoop 1911-1961 NGK Fort Beaufort Gedenkskrif NGK Heidelberg 1855-1955 NGK Herold 1910-1960 NGK Joubertina 1907-1957 NGK Rondebosch 1891-1966 NGK Somerset-Wes 1819-1969 NGK Sutherland 1855-1955 Outeur: Johannes Meintjes Die Soekendes, Kamerade, Siembamba, Sebastian, Die blanke stilte, Frontier Family, Stormsvlei, Die singende reën, Jeugjare, Gister is vandag, Outeur: Gustav Preller Daglemier in Suid-Afrika Piet Retief Ou Pretoria Dagboek van Louis Trichardt Tweede Vryheidsoorlog : Kaptein Hindon Talana Scheepers se dagboek Outeur: J Scott Die Scotte van Winburg William Edward Scott Wynand Frederik Scott Outeur: MCE van Schoor Die geskiedenis van Bethlehem 1864-1964 Eeufeesgdenkboek NG gemeente Lindley Die NGK in die OVS Vegkop Gnl JCG Kemp en die epiese woestyntog Kampkinders 1900-1902 Spotprente van die ABO Daar is nog ander waarna ek soek, o.a boeke deur Victor D’Assonville & JP Claasen

    04/26/2017 05:37:40