Sterfgevalle MACDONALD, Catharina Helena (Tienie). 79 jaar. +Maandag 03 April 2017. Vier seuns, skoondogters, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 07 April 2017 11:00 uit Huis Diaz, Alexandria. (Die Burger O-Kaap 06/04/2017) In Memoriam MYBURGH, Frikkie en Hettie. (van Kirkwood). Pa (06 April) en Ma (07 April). Julle plekke is leeg by ons. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/04/2017) Hester Marx, Loerie [email protected]