Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] Family Search
    2. Elmien Wood
    3. Lost in translation! Hoe kry mens in die eerste plek die skakel voordat jy hom bêre! Ek kan alles doen wat Matthew Bode verduidelik, behalwe om op die regte plek in FamilySearch uit te kom! Ek sal maar Linda Farrell se bladsy gebruik, maar wat is die stappe in FamilySearch? Ek doen Search > Records > Kliek op die kaart op Afrika en gaan dan daarvandaan aan, maar ek vermoed dat daar sekere dokumente is wat nog nie op hierdie manier gekry kan word nie. Baie keer kry ek glad nie iets nie en dan kry Annelie Els dit vir my! Ek voel soos ek gevoel het toe ek klein was en vir my ma gevra het hoekom word ʼn pad sinkplaat. Die antwoord was dat dit ʼn dom vraag is, want die pad word sinkplaat omdat mens daarop ry. Ek soek nou nog na die rede. Ek vermoed die hobbeltjies se radius stem nie ooreen met die motor se band se radius nie, maar dat dit iets te doen met die oppervlakte waarop gery word. O red my van ʼn antwoord “Dit is omdat mens daarop ry.” Groete Elmien Goeie dag almal, Graag wil ek net weet hoe 'n mens volgens boedel verwysings 'n soektog kan doen op Family Search ? Ek het die van, datum en die verwysing, maar geen idee waar op family search dit te soek nie. Het enigiemand dalk 'n idee ? Dankie Yanchri Gerber From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: 03 April 2017 10:20 PM To: [email protected] Subject: Re: [SA-Gen] Family search soektog - boedels 2017-04-03 21:58 GMT+02:00 'Elmien Wood' [email protected] <mailto:[email protected]> [SAGenealogie] <[email protected] <mailto:[email protected]> >: > Hy maak gebruik van Ancestry. Wat as mens nie ingeteken is op Ancestry nie? Dis nie nodig nie. Bêre die skakels wat jy gereeld gebruik op jou eie Bookmarks Toolbar. Dis wat Matthew ook maar doen. Alles staan in 'n dokument op GGSA se tuisblad. http://www.genza.org.za/images/GGSASentraal/Estate_Deaths/References_found_on_NAAIRS_that_may_be_online_.pdf Groete Dirk __._,_.___ _____ Posted by: Dirk Laurie <[email protected] <mailto:[email protected]> > _____ <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/messages/103241;_ylc=X3oDMTJzNGk0aWppBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMDMyNDEEc2VjA2Z0cgRzbGsDcnBseQRzdGltZQMxNDkxMjUyMTM2?act=reply&messageNum=103241> Reply via web post • <mailto:[email protected]?subject=Re%3A%20%5BSA-Gen%5D%20Family%20search%20soektog%20-%20boedels> Reply to sender • <mailto:[email protected]?subject=Re%3A%20%5BSA-Gen%5D%20Family%20search%20soektog%20-%20boedels> Reply to group • <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/newtopic;_ylc=X3oDMTJmcDBpNThtBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNudHBjBHN0aW1lAzE0OTEyNTIxMzY-> Start a New Topic • <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/topics/103236;_ylc=X3oDMTM5aWFxMzc5BF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMDMyNDEEc2VjA2Z0cgRzbGsDdnRwYwRzdGltZQMxNDkxMjUyMTM2BHRwY0lkAzEwMzIzNg--> Messages in this topic (6) _____ <https://s.yimg.com/ru/static/images/yg/img/megaphone/1464031581_phpFA8bON> <https://yho.com/1wwmgg> Have you tried the highest rated email app? With 4.5 stars in iTunes, the Yahoo Mail app is the highest rated email app on the market. What are you waiting for? Now you can access all your inboxes (Gmail, Outlook, AOL and more) in one place. Never delete an email again with 1000GB of free cloud storage. _____ SAGenealogie is n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by <http://www.sagenealogie.com> http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: <mailto:[email protected]> [email protected] Besoek ons webblad by: <http://www.sagenealogie.com> http://www.sagenealogie.com <http://www.sagenealogy.com> http://www.sagenealogy.com <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/info;_ylc=X3oDMTJmbmdna2wzBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNsawN2Z2hwBHN0aW1lAzE0OTEyNTIxMzY-> Visit Your Group <https://groups.yahoo.com/neo;_ylc=X3oDMTJlaXE4ZWE5BF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNnZnAEc3RpbWUDMTQ5MTI1MjEzNg--> • <https://info.yahoo.com/privacy/us/yahoo/groups/details.html> Privacy • <mailto:[email protected]?subject=Unsubscribe> Unsubscribe • <https://info.yahoo.com/legal/us/yahoo/utos/terms/> Terms of Use . <http://geo.yahoo.com/serv?s=97359714/grpId=11669473/grpspId=1705193928/msgId=103241/stime=1491252136> <http://y.analytics.yahoo.com/fpc.pl?ywarid=515FB27823A7407E&a=10001310322279&js=no&resp=img&cf12=CP> __,_._,___ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature> Version: 2016.0.8012 / Virus Database: 4769/14232 - Release Date: 04/03/17

    04/04/2017 02:19:33
    1. Re: [BP] [SA-Gen] Family Search
    2. Dirk le Roux
    3. Hi Elmien Die resep wat ek gebruik vir ongeïndekseerde Familysearch.org rekords is: As jy die NAAIRS provinsiale argief, verwysingsnommer en jaartal reeds weet, gaan na https://familysearch.org/search/ klik op "Catalog" op die stafie bo onder "Place", begin die naam van die ou provinsie (soos "Cape", "Transvaal", ens.) intik. Opsies sal verskyn, waaruit jy dan kies klik die "Search" knoppie 'n Lys kategorieë sal verskyn. As jy eers op NAAIRS gaan soek het, is die dokument waarna jy soek waarskynlik onder een van die "Probate records" (en nie díe met iets soos "Probate records - Indexes" nie). Maak die waarskynlike keuse oop. Daar sal 'n klomp subkategorieë verskyn. Vir bv. Transvaal lê die heuningpot binne "Probate records - 1869 - 1958". Vir die ander provinsies, onder iets soortgelyks. Klik daar. Familysearch.org sal nou aankondig die inhoud is (onlangs) soekbaar, maar kom ons verbeel hul het 'n swak stukkie werk van die transkripsie van die spesifieke dokument vir indeksering gedoen en jy kon waaarna jy soek nie op daardie weg vind nie, of waarna jy soek is nog nie in 'n indeks nie. Soek nou onder die lys van fotoreekse laer af na die een wat klop met die spektrum van beide die verwysingsnommer en jaartal. Wanneer daardie kandidaat gevind is, klik op die kameratjie. Nou begin die pret om die ditsem foto tussen die gewoonlik-rondom-tweeduisend ander te vind... Die verwysingsnommers verskyn op die meeste fotos, so kyk daarvoor uit. Optel- en aftreksommetjies plus 'n paar gesonde raaiskote help. Die beste gereedskap is die "image number" boksie bo links, heen en weer skakel tussen posseël of volle oogblik en, onder die nie-Kaap provinsies, 'n oog vir tipiese voorkomste onder die posseël oogblik te ontwikkel. Groete, Dirk

    04/04/2017 03:46:49