Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Die ouers van Reinier van Jaarsveld
    2. Jan Van Jaarsveld
    3. Goeie middag lysgenote, In die "Du Toit's van Suid-Afrika" geslagsregister verskyn die volgende: Petrus Stephanus du Toit, *14/12/1880 X Zeerust 23/02/1926 met Magdalena Margaretha Elizabeth Opperman, *22/05/1882 Winburg, +22/11/1953,(begrawe Silverton) en dan as hierdie egpaar se derde kind, 'n aangenome seun = Reinier van Jaarsveld, *16/12/1913, ~25/1/1914 Zeerust, +5/04/1974 Johannesburg X Aletta Dorothea du Preez, geskei 4/12/1945  XX 3/06/1946 Johannesburg Gezina Christina Venter. Weet iemand dalk wie hierdie Reinier van Jaarsveld se geboorte ouers was? Beste groete              Jan H.Ottawa

    04/29/2017 10:57:47