Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] [SA-Gen] Family Search
    2. Linda Farrell
    3. Dirk, Jy sal ongelukkig nie al die weggesteekte versamelings so kan kry nie. Probeer ook 'n "keyword" soek. Groete Linda 2017-04-04 17:46 GMT+10:00 Dirk le Roux via BUITENPOSTEN < [email protected]>: > Hi Elmien > > Die resep wat ek gebruik vir ongeïndekseerde Familysearch.org rekords is: > > As jy die NAAIRS provinsiale argief, verwysingsnommer en jaartal reeds > weet, gaan na https://familysearch.org/search/ > > klik op "Catalog" op die stafie bo > > onder "Place", begin die naam van die ou provinsie (soos "Cape", > "Transvaal", ens.) intik. Opsies sal verskyn, waaruit jy dan kies > > klik die "Search" knoppie > > 'n Lys kategorieë sal verskyn. As jy eers op NAAIRS gaan soek het, is die > dokument waarna jy soek waarskynlik onder een van die "Probate records" (en > nie díe met iets soos "Probate records - Indexes" nie). Maak die > waarskynlike keuse oop. > > Daar sal 'n klomp subkategorieë verskyn. Vir bv. Transvaal lê die > heuningpot binne "Probate records - 1869 - 1958". Vir die ander provinsies, > onder iets soortgelyks. Klik daar. > > Familysearch.org sal nou aankondig die inhoud is (onlangs) soekbaar, maar > kom ons verbeel hul het 'n swak stukkie werk van die transkripsie van die > spesifieke dokument vir indeksering gedoen en jy kon waaarna jy soek nie op > daardie weg vind nie, of waarna jy soek is nog nie in 'n indeks nie. Soek > nou onder die lys van fotoreekse laer af na die een wat klop met die > spektrum van beide die verwysingsnommer en jaartal. > > Wanneer daardie kandidaat gevind is, klik op die kameratjie. > > Nou begin die pret om die ditsem foto tussen die > gewoonlik-rondom-tweeduisend ander te vind... Die verwysingsnommers verskyn > op die meeste fotos, so kyk daarvoor uit. Optel- en aftreksommetjies plus > 'n paar gesonde raaiskote help. Die beste gereedskap is die "image number" > boksie bo links, heen en weer skakel tussen posseël of volle oogblik en, > onder die nie-Kaap provinsies, 'n oog vir tipiese voorkomste onder die > posseël oogblik te ontwikkel. > > Groete, > Dirk > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > [email protected] with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message >

    04/04/2017 01:41:27