Hallo Elmien en ander Die skakels na die boedels is nie maklik om te vind op FamilySearch nie en dit is hoekom ek die skakels in 'n dokument bymekaar gesit het. Dit is ure se soeke en deurblaai om alles bymekaar te kry. Ek doen gereeld verskillende soeke in die 'catalog' van FamilySearch om te kyk of daar nuwe versamelings en films beskikbaar is. Ek doen meestal my soeke deur die 'keyword' veld te gebruik. Nou hoop ek ek het geantwoord wat jy gevra het! Met die sinkplaat pad se vraag kan ek jou nie help nie. My stadsjapie skoonsuster het eendag, na ons gekla het oor die sinkplaatpad, die vraag gevra 'Hoekom word daar sinkplate onder die pad begrawe?' Groete Linda On 4 Apr. 2017 4:19 pm, "Elmien Wood via BUITENPOSTEN" < [email protected]> wrote: > Lost in translation! > > Hoe kry mens in die eerste plek die skakel voordat jy hom bêre! Ek kan > alles doen wat Matthew Bode verduidelik, behalwe om op die regte plek in > FamilySearch uit te kom! Ek sal maar Linda Farrell se bladsy gebruik, maar > wat is die stappe in FamilySearch? > > Ek doen Search > Records > Kliek op die kaart op Afrika en gaan dan > daarvandaan aan, maar ek vermoed dat daar sekere dokumente is wat nog nie > op hierdie manier gekry kan word nie. Baie keer kry ek glad nie iets nie en > dan kry Annelie Els dit vir my! > > Ek voel soos ek gevoel het toe ek klein was en vir my ma gevra het hoekom > word ʼn pad sinkplaat. Die antwoord was dat dit ʼn dom vraag is, want die pad > word sinkplaat omdat mens daarop ry. > > Ek soek nou nog na die rede. Ek vermoed die hobbeltjies se radius stem nie > ooreen met die motor se band se radius nie, maar dat dit iets te doen met > die oppervlakte waarop gery word. > > O red my van ʼn antwoord “Dit is omdat mens daarop ry.” > > Groete > > Elmien > > > > Goeie dag almal, > > Graag wil ek net weet hoe 'n mens volgens boedel verwysings 'n soektog kan > doen op Family Search ? > > Ek het die van, datum en die verwysing, maar geen idee waar op family > search dit te soek nie. > > Het enigiemand dalk 'n idee ? > > Dankie > > Yanchri Gerber > > > > > > > > From: [email protected] [mailto:[email protected]] > Sent: 03 April 2017 10:20 PM > To: [email protected] > Subject: Re: [SA-Gen] Family search soektog - boedels > > > > > > 2017-04-03 21:58 GMT+02:00 'Elmien Wood' [email protected] <mailto: > [email protected]> > [SAGenealogie] <[email protected] <mailto:[email protected] > yahoogroups.com> >: > > > Hy maak gebruik van Ancestry. Wat as mens nie ingeteken is op Ancestry > nie? > > Dis nie nodig nie. Bêre die skakels wat jy gereeld gebruik > op jou eie Bookmarks Toolbar. Dis wat Matthew ook maar doen. > > Alles staan in 'n dokument op GGSA se tuisblad. > > http://www.genza.org.za/images/GGSASentraal/Estate_ > Deaths/References_found_on_NAAIRS_that_may_be_online_.pdf > > Groete > Dirk > > __._,_.___ > > _____ > > Posted by: Dirk Laurie <[email protected] <mailto: > [email protected]> > > > _____ > > > <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/ > conversations/messages/103241;_ylc=X3oDMTJzNGk0aWppBF9TAzk3MzU5Nz > E0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMD > MyNDEEc2VjA2Z0cgRzbGsDcnBseQRzdGltZQMxNDkxMjUyMTM2?act= > reply&messageNum=103241> Reply via web post > > • > > <mailto:[email protected]?subject=Re%3A%20%5BSA-Gen%5D% > 20Family%20search%20soektog%20-%20boedels> Reply to sender > > • > > <mailto:[email protected]?subject=Re%3A% > 20%5BSA-Gen%5D%20Family%20search%20soektog%20-%20boedels> Reply to group > > • > > <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/ > conversations/newtopic;_ylc=X3oDMTJmcDBpNThtBF9TAzk3MzU5Nz > E0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBH > NsawNudHBjBHN0aW1lAzE0OTEyNTIxMzY-> Start a New Topic > > • > > <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/ > conversations/topics/103236;_ylc=X3oDMTM5aWFxMzc5BF9TAzk3MzU5Nz > E0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMD > MyNDEEc2VjA2Z0cgRzbGsDdnRwYwRzdGltZQMxNDkxMjUyMTM2BHRwY0lkAzEwMzIzNg--> > Messages in this topic (6) > > _____ > > <https://s.yimg.com/ru/static/images/yg/img/megaphone/ > 1464031581_phpFA8bON> > > <https://yho.com/1wwmgg> Have you tried the highest rated email app? > > With 4.5 stars in iTunes, the Yahoo Mail app is the highest rated email > app on the market. What are you waiting for? Now you can access all your > inboxes (Gmail, Outlook, AOL and more) in one place. Never delete an email > again with 1000GB of free cloud storage. > > _____ > > SAGenealogie is n poslys vir die bespreking van genealogiese en > genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die > voorwaardes soos uitgespel by <http://www.sagenealogie.com> > http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie > van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die > poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene > te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur > word aan: > <mailto:[email protected]> [email protected] > yahoogroups.com > > Besoek ons webblad by: > <http://www.sagenealogie.com> http://www.sagenealogie.com > <http://www.sagenealogy.com> http://www.sagenealogy.com > > > > > <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/info;_ylc= > X3oDMTJmbmdna2wzBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNw > SWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNsawN2Z2hwBHN0aW1lAzE0OTEyNTIxMzY-> Visit > Your Group > > <https://groups.yahoo.com/neo;_ylc=X3oDMTJlaXE4ZWE5BF9TAzk3MzU5Nz > E0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBH > NsawNnZnAEc3RpbWUDMTQ5MTI1MjEzNg--> > > • <https://info.yahoo.com/privacy/us/yahoo/groups/details.html> Privacy > • <mailto:[email protected]?subject=Unsubscribe> > Unsubscribe • <https://info.yahoo.com/legal/us/yahoo/utos/terms/> Terms > of Use > > > > > > . > > <http://geo.yahoo.com/serv?s=97359714/grpId=11669473/ > grpspId=1705193928/msgId=103241/stime=1491252136> > <http://y.analytics.yahoo.com/fpc.pl?ywarid=515FB27823A7407E&a= > 10001310322279&js=no&resp=img&cf12=CP> > > __,_._,___ > > No virus found in this message. > Checked by AVG - www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature> > Version: 2016.0.8012 / Virus Database: 4769/14232 - Release Date: 04/03/17 > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > [email protected] with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message
Dagsê Vriende Om dit baie eenvoudig te stel word sinkplaatpaaie deur die suspensie en spesifiek die skokbrekers van die motors veroorsaak. Groetnis Paul D Bosman 0731073574 Cullinan -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Linda Farrell via BUITENPOSTEN Sent: 04 April, 2017 9:50 AM To: [email protected] Cc: Linda Farrell Subject: Re: [BP] Family Search Hallo Elmien en ander Die skakels na die boedels is nie maklik om te vind op FamilySearch nie en dit is hoekom ek die skakels in 'n dokument bymekaar gesit het. Dit is ure se soeke en deurblaai om alles bymekaar te kry. Ek doen gereeld verskillende soeke in die 'catalog' van FamilySearch om te kyk of daar nuwe versamelings en films beskikbaar is. Ek doen meestal my soeke deur die 'keyword' veld te gebruik. Nou hoop ek ek het geantwoord wat jy gevra het! Met die sinkplaat pad se vraag kan ek jou nie help nie. My stadsjapie skoonsuster het eendag, na ons gekla het oor die sinkplaatpad, die vraag gevra 'Hoekom word daar sinkplate onder die pad begrawe?' Groete Linda On 4 Apr. 2017 4:19 pm, "Elmien Wood via BUITENPOSTEN" < [email protected]> wrote: > Lost in translation! > > Hoe kry mens in die eerste plek die skakel voordat jy hom bêre! Ek kan > alles doen wat Matthew Bode verduidelik, behalwe om op die regte plek in > FamilySearch uit te kom! Ek sal maar Linda Farrell se bladsy gebruik, maar > wat is die stappe in FamilySearch? > > Ek doen Search > Records > Kliek op die kaart op Afrika en gaan dan > daarvandaan aan, maar ek vermoed dat daar sekere dokumente is wat nog nie > op hierdie manier gekry kan word nie. Baie keer kry ek glad nie iets nie en > dan kry Annelie Els dit vir my! > > Ek voel soos ek gevoel het toe ek klein was en vir my ma gevra het hoekom > word ʼn pad sinkplaat. Die antwoord was dat dit ʼn dom vraag is, want die pad > word sinkplaat omdat mens daarop ry. > > Ek soek nou nog na die rede. Ek vermoed die hobbeltjies se radius stem nie > ooreen met die motor se band se radius nie, maar dat dit iets te doen met > die oppervlakte waarop gery word. > > O red my van ʼn antwoord “Dit is omdat mens daarop ry.” > > Groete > > Elmien > > > > Goeie dag almal, > > Graag wil ek net weet hoe 'n mens volgens boedel verwysings 'n soektog kan > doen op Family Search ? > > Ek het die van, datum en die verwysing, maar geen idee waar op family > search dit te soek nie. > > Het enigiemand dalk 'n idee ? > > Dankie > > Yanchri Gerber > > > > > > > > From: [email protected] [mailto:[email protected]] > Sent: 03 April 2017 10:20 PM > To: [email protected] > Subject: Re: [SA-Gen] Family search soektog - boedels > > > > > > 2017-04-03 21:58 GMT+02:00 'Elmien Wood' [email protected] <mailto: > [email protected]> > [SAGenealogie] <[email protected] <mailto:[email protected] > yahoogroups.com> >: > > > Hy maak gebruik van Ancestry. Wat as mens nie ingeteken is op Ancestry > nie? > > Dis nie nodig nie. Bêre die skakels wat jy gereeld gebruik > op jou eie Bookmarks Toolbar. Dis wat Matthew ook maar doen. > > Alles staan in 'n dokument op GGSA se tuisblad. > > http://www.genza.org.za/images/GGSASentraal/Estate_ > Deaths/References_found_on_NAAIRS_that_may_be_online_.pdf > > Groete > Dirk > > __._,_.___ > > _____ > > Posted by: Dirk Laurie <[email protected] <mailto: > [email protected]> > > > _____ > > > <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/ > conversations/messages/103241;_ylc=X3oDMTJzNGk0aWppBF9TAzk3MzU5Nz > E0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMD > MyNDEEc2VjA2Z0cgRzbGsDcnBseQRzdGltZQMxNDkxMjUyMTM2?act= > reply&messageNum=103241> Reply via web post > > • > > <mailto:[email protected]?subject=Re%3A%20%5BSA-Gen%5D% > 20Family%20search%20soektog%20-%20boedels> Reply to sender > > • > > <mailto:[email protected]?subject=Re%3A% > 20%5BSA-Gen%5D%20Family%20search%20soektog%20-%20boedels> Reply to group > > • > > <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/ > conversations/newtopic;_ylc=X3oDMTJmcDBpNThtBF9TAzk3MzU5Nz > E0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBH > NsawNudHBjBHN0aW1lAzE0OTEyNTIxMzY-> Start a New Topic > > • > > <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/ > conversations/topics/103236;_ylc=X3oDMTM5aWFxMzc5BF9TAzk3MzU5Nz > E0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMD > MyNDEEc2VjA2Z0cgRzbGsDdnRwYwRzdGltZQMxNDkxMjUyMTM2BHRwY0lkAzEwMzIzNg--> > Messages in this topic (6) > > _____ > > <https://s.yimg.com/ru/static/images/yg/img/megaphone/ > 1464031581_phpFA8bON> > > <https://yho.com/1wwmgg> Have you tried the highest rated email app? > > With 4.5 stars in iTunes, the Yahoo Mail app is the highest rated email > app on the market. What are you waiting for? Now you can access all your > inboxes (Gmail, Outlook, AOL and more) in one place. Never delete an email > again with 1000GB of free cloud storage. > > _____ > > SAGenealogie is n poslys vir die bespreking van genealogiese en > genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die > voorwaardes soos uitgespel by <http://www.sagenealogie.com> > http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie > van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die > poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene > te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur > word aan: > <mailto:[email protected]> [email protected] > yahoogroups.com > > Besoek ons webblad by: > <http://www.sagenealogie.com> http://www.sagenealogie.com > <http://www.sagenealogy.com> http://www.sagenealogy.com > > > > > <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/info;_ylc= > X3oDMTJmbmdna2wzBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNw > SWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNsawN2Z2hwBHN0aW1lAzE0OTEyNTIxMzY-> Visit > Your Group > > <https://groups.yahoo.com/neo;_ylc=X3oDMTJlaXE4ZWE5BF9TAzk3MzU5Nz > E0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBH > NsawNnZnAEc3RpbWUDMTQ5MTI1MjEzNg--> > > • <https://info.yahoo.com/privacy/us/yahoo/groups/details.html> Privacy > • <mailto:[email protected]?subject=Unsubscribe> > Unsubscribe • <https://info.yahoo.com/legal/us/yahoo/utos/terms/> Terms > of Use > > > > > > . > > <http://geo.yahoo.com/serv?s=97359714/grpId=11669473/ > grpspId=1705193928/msgId=103241/stime=1491252136> > <http://y.analytics.yahoo.com/fpc.pl?ywarid=515FB27823A7407E&a= > 10001310322279&js=no&resp=img&cf12=CP> > > __,_._,___ > > No virus found in this message. > Checked by AVG - www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature> > Version: 2016.0.8012 / Virus Database: 4769/14232 - Release Date: 04/03/17 > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > [email protected] with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message --- This email has been checked for viruses by AVG. http://www.avg.com