Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] 1984-kieserslys
    2. Elmien Wood
    3. Lost in translation! Ek dink Johan se vraag is nog nie beantwoord nie. Ek dink die 1984-kieserlys was beskikbaar en net so goed as enige ander een wat beskikbaar was. Ek is nie seker nie. Bonnie Sydow het een van die kieserslyste gehad en het dit ook vir my op my rekenaar installeer. Toe op ʼn stadium word mense toegang geweier en mens kon dit nie eers in GISA raadpleeg nie, al was dit daar beskikbaar. Ongelukkig het my rekenaar ingegee en ek het net die goed behou wat ek op eksterne plekke gebêre het. Die projek het daaruit ontstaan dat mense wat vantevore die inligting kon kry, dit nie meer kon kry nie. Dennis moes alles reg doen vir toestemming ens. ens. Ek weet regtig nie hoekom spesifiek die 1984-kieserslys nie. Seker maar die mees praktiese. Die waarde daarvan is baie groot: “die projek van die 1984 kieserslys bydra tot die ontsluiting van veral vroulike inligting” Groete Elmien Lo Terloops, verduidelik net vir ons oningeligte onnosellikes: hoekom is juis op 1984 se kieserslys besluit? Mooi loop. Johan Wiesner From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: 04 April 2017 08:20 AM To: [email protected]; Buitenposten <[email protected]> Subject: [SA-Gen] Family Search Lost in translation! Hoe kry mens in die eerste plek die skakel voordat jy hom bêre! Ek kan alles doen wat Matthew Bode verduidelik, behalwe om op die regte plek in FamilySearch uit te kom! Ek sal maar Linda Farrell se bladsy gebruik, maar wat is die stappe in FamilySearch? Ek doen Search > Records > Kliek op die kaart op Afrika en gaan dan daarvandaan aan, maar ek vermoed dat daar sekere dokumente is wat nog nie op hierdie manier gekry kan word nie. Baie keer kry ek glad nie iets nie en dan kry Annelie Els dit vir my! Ek voel soos ek gevoel het toe ek klein was en vir my ma gevra het hoekom word ʼn pad sinkplaat. Die antwoord was dat dit ʼn dom vraag is, want die pad word sinkplaat omdat mens daarop ry. Ek soek nou nog na die rede. Ek vermoed die hobbeltjies se radius stem nie ooreen met die motor se band se radius nie, maar dat dit iets te doen met die oppervlakte waarop gery word. O red my van ʼn antwoord “Dit is omdat mens daarop ry.” Groete Elmien Goeie dag almal, Graag wil ek net weet hoe 'n mens volgens boedel verwysings 'n soektog kan doen op Family Search ? Ek het die van, datum en die verwysing, maar geen idee waar op family search dit te soek nie. Het enigiemand dalk 'n idee ? Dankie Yanchri Gerber From: [email protected] <mailto:[email protected]> [mailto:[email protected] <mailto:[email protected]> om] Sent: 03 April 2017 10:20 PM To: [email protected] <mailto:[email protected]> Subject: Re: [SA-Gen] Family search soektog - boedels 2017-04-03 21:58 GMT+02:00 'Elmien Wood' [email protected] <mailto:[email protected]> [SAGenealogie] <[email protected] <mailto:[email protected]> >: > Hy maak gebruik van Ancestry. Wat as mens nie ingeteken is op Ancestry nie? Dis nie nodig nie. Bêre die skakels wat jy gereeld gebruik op jou eie Bookmarks Toolbar. Dis wat Matthew ook maar doen. Alles staan in 'n dokument op GGSA se tuisblad. http://www.genza.org.za/images/GGSASentraal/Estate_Deaths/References_found_on_NAAIRS_that_may_be_online_.pdf Groete Dirk No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature> Version: 2016.0.8012 / Virus Database: 4769/14232 - Release Date: 04/03/17 __._,_.___ _____ Posted by: "Elmien Wood" <[email protected] <mailto:[email protected]> > _____ <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/messages/103247;_ylc=X3oDMTJzNTBiZ3AwBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMDMyNDcEc2VjA2Z0cgRzbGsDcnBseQRzdGltZQMxNDkxMjg2OTE2?act=reply&messageNum=103247> Reply via web post • <mailto:[email protected]?subject=Re%3A%20Family%20Search> Reply to sender • <mailto:[email protected]?subject=Re%3A%20Family%20Search> Reply to group • <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/newtopic;_ylc=X3oDMTJmYmNhMHQxBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNudHBjBHN0aW1lAzE0OTEyODY5MTY-> Start a New Topic • <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/conversations/topics/48505;_ylc=X3oDMTM4M2p0ODVmBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAMxMDMyNDcEc2VjA2Z0cgRzbGsDdnRwYwRzdGltZQMxNDkxMjg2OTE2BHRwY0lkAzQ4NTA1> Messages in this topic (26) _____ <https://s.yimg.com/ru/static/images/yg/img/megaphone/1464031581_phpFA8bON> <https://yho.com/1wwmgg> Have you tried the highest rated email app? With 4.5 stars in iTunes, the Yahoo Mail app is the highest rated email app on the market. What are you waiting for? Now you can access all your inboxes (Gmail, Outlook, AOL and more) in one place. Never delete an email again with 1000GB of free cloud storage. _____ SAGenealogie is n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: [email protected] <mailto:[email protected]> Besoek ons webblad by: http://www.sagenealogie.com http://www.sagenealogy.com <https://groups.yahoo.com/neo/groups/SAGenealogie/info;_ylc=X3oDMTJmcWFwZ2hlBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNsawN2Z2hwBHN0aW1lAzE0OTEyODY5MTY-> Visit Your Group <https://groups.yahoo.com/neo;_ylc=X3oDMTJldG1lNzdtBF9TAzk3NDc2NTkwBGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNnZnAEc3RpbWUDMTQ5MTI4NjkxNg--> • <https://info.yahoo.com/privacy/us/yahoo/groups/details.html> Privacy • <mailto:[email protected]?subject=Unsubscribe> Unsubscribe • <https://info.yahoo.com/legal/us/yahoo/utos/terms/> Terms of Use . <http://geo.yahoo.com/serv?s=97359714/grpId=11669473/grpspId=1705193928/msgId=103247/stime=1491286916> <http://y.analytics.yahoo.com/fpc.pl?ywarid=515FB27823A7407E&a=10001310322279&js=no&resp=img&cf12=CP> __,_._,___ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com <http://www.avg.com/email-signature> Version: 2016.0.8012 / Virus Database: 4769/14236 - Release Date: 04/04/17

    04/04/2017 03:10:14