Beste Vriende In my navorsing oor die Greeffs van Lichtenburg het ek afgekom op briewe wat 'n Abraham Andries Le Roux de Wet tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog aan sy vrou geskryf het. . Die TAB-verwysing van die dokumente is as volg: *DEPOT TAB TYPE Aanwins REFERENCE A1379 DESCRIPTION De Wet STARTING 1896 ENDING 1900 REMARKS Skenker: A le Roux, 1974; 0,05m; 1 band. SUMMARY + Veertien briewe geskryf deur Andries A le Roux de Wet aan sy vrou gedurende die Anglo-Boereoorlog vanaf Manana, Polfontein, Edenburg, hooflaer Modderrivier en Jacobsdal. + Begrafnislys van die seuntjie van AA de Wet se begrafnis 1896. * Ek is feitlik seker die volgende is 'n verwysing na sy boedel want hy rig die briewe aan "Lieve Hessie" (met die skryf van die eerste brief op 8.10.1899 was sy woonagtig te Buffelsvlei): *DEPOT TAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE 4742/42 PART 1 DESCRIPTION DE WET, ABRAHAM ANDRIES LE ROUX. STARTING 19420000 ENDING 19420000 REMARKS PREDECEASED SPOUSE HESTER SOPHIA JACOBA DE WET (BORN JOUBERT). * Dit wil ook voorkom of hy 'n suster gehad het wat met 'n Troskie getroud was. Sien https://www.myheritage.com/names/catharina_troskie As van die lyslede daarin belangstel sal ek vir julle skanderings van die dokumente kan laat kry. Groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)
Daniel hy is Abraham Andries le Roux De Wet n onderwyser te Ventersdorp gebore 26.9.1866 oorlede 22.10.1942 getroud met Hester Sophia Jacoba Joubert geb 11.1.1873 oorlede 5.9.1940 en het kinders tot 1908 Ek is seker van sy families al belangstel in die briewe groete Janet Melville +27 41 368 4668 (Home) 083 642 7744 (Cell) [email protected] -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN Sent: 15 April 2017 10:06 PM To: [email protected] Cc: Daniel Jacobs; [email protected] Subject: [BP] ABO BRIEWE: ABRAHAM ANDRIES LE ROUX DE WET X JOUBERT Beste Vriende In my navorsing oor die Greeffs van Lichtenburg het ek afgekom op briewe wat 'n Abraham Andries Le Roux de Wet tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog aan sy vrou geskryf het. . Die TAB-verwysing van die dokumente is as volg: *DEPOT TAB TYPE Aanwins REFERENCE A1379 DESCRIPTION De Wet STARTING 1896 ENDING 1900 REMARKS Skenker: A le Roux, 1974; 0,05m; 1 band. SUMMARY + Veertien briewe geskryf deur Andries A le Roux de Wet aan sy vrou gedurende die Anglo-Boereoorlog vanaf Manana, Polfontein, Edenburg, hooflaer Modderrivier en Jacobsdal. + Begrafnislys van die seuntjie van AA de Wet se begrafnis 1896. * Ek is feitlik seker die volgende is 'n verwysing na sy boedel want hy rig die briewe aan "Lieve Hessie" (met die skryf van die eerste brief op 8.10.1899 was sy woonagtig te Buffelsvlei): *DEPOT TAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE 4742/42 PART 1 DESCRIPTION DE WET, ABRAHAM ANDRIES LE ROUX. STARTING 19420000 ENDING 19420000 REMARKS PREDECEASED SPOUSE HESTER SOPHIA JACOBA DE WET (BORN JOUBERT). * Dit wil ook voorkom of hy 'n suster gehad het wat met 'n Troskie getroud was. Sien https://www.myheritage.com/names/catharina_troskie As van die lyslede daarin belangstel sal ek vir julle skanderings van die dokumente kan laat kry. Groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN[email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message --- This email has been checked for viruses by AVG. http://www.avg.com
Beste Janet Ek sien nou op e-SAGI dat hy 'n kleinseun was van Pieter Francois de Wet X Rabie XX Van Zyl. Vlgs e-SAGI is sy oupa Pieter Francois de Wet gebore op 4.12.1815 en oorlede op 12.12.1887 te Manana. Vlgs sy grafsteen by http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=5447&g2_imageViewsIndex=1 is Pieter Francois de Wet egter gebore op 14.12.1813 en sterf hy op 22.12.1887 Hoe dit ookal sy: Uit sy huwelik met Van Zyl (vir meer inligting oor haar sien haar grafsteen by http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=5447&g2_imageViewsIndex=1 en die Lichtenburg-Greeffs se webtuiste by http://www.greeff.info/tng01/getperson.php?personID=I54527&tree=Greeffe-SAGI) is o.a. Alie Badenhorste (geb. De Wet) gebore. Haar dagboek is gepubliseer as *Tant Alie van Transvaal *wat deur Emily Hobhouse ook in Engels vertaal is. 'n Broer van Tant Alie is met Nonnie de la Rey se een suster getroud (o.a. die sanger Jan de Wet is een van hulle nasate) en 'n suster is met haar broer Gabriel Johannes Greeff (1870-1944) getroud. Haar naam was Totie en AWG Raath het haar oorlogsherinneringe in Vroueleed gepubliseer. Abraham Andries le Roux De Wet se pa was Jacobus Francois de Wet (1843). Hy was 'n halfbroer van Tant Alie. Hy is gebore uit die Rabie huwelik. Groete Daniel Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Sel: 0798727699 Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) 2017-04-16 11:15 GMT+02:00 Janet Melville <[email protected]>: > Daniel hy is Abraham Andries le Roux De Wet n onderwyser te Ventersdorp > gebore 26.9.1866 oorlede 22.10.1942 getroud met Hester Sophia Jacoba > Joubert geb 11.1.1873 oorlede 5.9.1940 en het kinders tot 1908 > Ek is seker van sy families al belangstel in die briewe > groete > Janet Melville > > +27 41 368 4668 (Home) > 083 642 7744 (Cell) > [email protected] > > -----Original Message----- > From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf > Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN > Sent: 15 April 2017 10:06 PM > To: [email protected] > Cc: Daniel Jacobs; [email protected] > Subject: [BP] ABO BRIEWE: ABRAHAM ANDRIES LE ROUX DE WET X JOUBERT > > Beste Vriende > > In my navorsing oor die Greeffs van Lichtenburg het ek afgekom op briewe > wat 'n Abraham Andries Le Roux de Wet tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog > aan sy vrou geskryf het. . > > Die TAB-verwysing van die dokumente is as volg: > > > > > > > > > > > > > *DEPOT TAB TYPE Aanwins REFERENCE A1379 DESCRIPTION De Wet STARTING 1896 > ENDING 1900 REMARKS Skenker: A le Roux, 1974; 0,05m; 1 band. SUMMARY + > Veertien briewe geskryf deur Andries A le Roux de Wet aan sy vrou gedurende > die Anglo-Boereoorlog vanaf Manana, Polfontein, Edenburg, hooflaer > Modderrivier en Jacobsdal. + Begrafnislys van die seuntjie van AA de Wet se > begrafnis 1896. * > > Ek is feitlik seker die volgende is 'n verwysing na sy boedel want hy rig > die briewe aan "Lieve Hessie" (met die skryf van die eerste brief op > 8.10.1899 was sy woonagtig te Buffelsvlei): > > > > > > > > > > > > *DEPOT TAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE 4742/42 > PART 1 DESCRIPTION DE WET, ABRAHAM ANDRIES LE ROUX. STARTING 19420000 > ENDING 19420000 REMARKS PREDECEASED SPOUSE HESTER SOPHIA JACOBA DE WET > (BORN JOUBERT). * > > Dit wil ook voorkom of hy 'n suster gehad het wat met 'n Troskie getroud > was. Sien https://www.myheritage.com/names/catharina_troskie > > As van die lyslede daarin belangstel sal ek vir julle skanderings van die > dokumente kan laat kry. > > Groete > > Daniel Jacobs > > Webtuiste: www.gendata.co.za > > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe > (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De > Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith > (Wellington) > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > [email protected] with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message > > --- > This email has been checked for viruses by AVG. > http://www.avg.com > >