Beste Janet Dankie vir jou interessante boodskap. My navorsing gaan oor Generaal de la Rey se verbintenis met die uitgebreide Greeff-familie. Ek doen o.a. ook navorsing oor die lewe op 'n tipiese Ou Wes-Transvaalse plaas in die tyd van die ABO. Baie interessant. Ek gebruik o.a. B Spoelstra se boek Ons Volkslewe van Toeka. Hy was 'n Nederlander wat na die ZAR verhuis het en lank op Sannieshof skoolgehou het. Die boek is al in 1922 gepubliseer en berus grotendeels om onderhoude wat hy met ou Wes-Transvaalse inwoners gevoer het. Nog 'n veld wat my interesseer is Historiese Argeologie. Weet jy van die interessante navorsing wat Gerda Coetzee gedoen het? Sien http://uir.unisa.ac.za/handle/10500/13260?show=full Ek haal aan: "Hierdie histories-argeologiese studie bied ‘n basiese beskrywing van die materiële kultuur van ‘n afgeleë Suider-Afrikaanse plaas wat tussen die 1880’s en die 1930’s bewoon is. Die studie berus op ‘n gedetailleerde ontleding van die opgegraafde vondste wat herwin is van ashope wat met drie wooneenhede op die plaas Welkomskraal, geleë in die distrik Venterstad in die Noordoos-Kaap, verbind word. Die artefakte is aan die hand van die naslaanversameling in die Bloemfonteinse Nasionale Museum en handelsadvertensies geïdentifiseer. Die materiële kultuur dek die volle spektrum van die alledaagse lewe van die plaasbewoners en word aangevul deur genealogiese data, wat aantoon dat die grondeienaars die nasate was van die eerste trekboere wat hulle in die gebied gevestig het. Die bewoningsperiode van Welkomskraal val saam met die tweede industriële revolusie, wat gekenmerk is deur die massaproduksie van goedere en ‘n toenemend globale handelsnetwerk. Die versameling lewer bewys dat boere in die verre binneland toegang tot ‘n wye reeks ingevoerde produkte gehad het, hoewel hulle nie noodwendig welvarend was nie."" Jy kan nie asseblief die name van Pieter Francois se kinders gee nie? Hulle is nie almal op e-SAGI nie. Ek is veral nuuskurig of Wouter Johannes de Wet (Oom Wollie) wat onderwyser was op Manana een van hulle was. Hy is gebore in 1876 en was getroud met 'n Geyer. Hulle grafsteen is by http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=17479 Groete Daniel Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Sel: 0798727699 Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) 2017-04-16 13:57 GMT+02:00 Janet Melville <[email protected]>: > Ja ek sien die pa Jacobus Francois de Wet 1843 en ma Maria Elizabeth le > roux 2.7.1847 en oupa Pieter Francois 4.12.1815 onderwyser Lichtenburg en > Alida Margaretha Rabie 26.11.1817 > Die mense het darem lekker rondgetrek en klomp kinders gehad - Pieter > Francois 1815 het 11 gehad > Ek bly in PE in Charlo en hier oorkant my is wat ons pepperbome genoem > het , ons het op ons plaas n baie groot een gehad en elke keer as ek dit > sien dan dink dat hoe elke plasie wat mens so in die Karoo sien n > peperboom, Adam Vy, Moerbui boom (wat nie ryp nie) en granaatlanings gehad > en die huis is bouvallig en van rou stene gemaak! Die lanings was > gewoonlik langs n luivoor met n sluisie bo aan. Die water het na n > fonteindam geloop - dan wonder ek hoe hulle dit reg gekry het om al die > goed op n wa te laai en aan die lewe te hou > > Janet > > Janet Melville > > +27 41 368 4668 (Home) > 083 642 7744 (Cell) > [email protected] > > -----Original Message----- > From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf > Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN > Sent: 16 April 2017 12:28 PM > To: Janet Melville > Cc: Daniel Jacobs; [email protected] > Subject: Re: [BP] ABO BRIEWE: ABRAHAM ANDRIES LE ROUX DE WET X JOUBERT > > Beste Janet > > Ek sien nou op e-SAGI dat hy 'n kleinseun was van Pieter Francois de Wet X > Rabie XX Van Zyl. > > Vlgs e-SAGI is sy oupa Pieter Francois de Wet gebore op 4.12.1815 en > oorlede op 12.12.1887 te Manana. > > Vlgs sy grafsteen by > http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=5447&g2_imageViewsIndex=1 > is Pieter Francois de Wet egter gebore op 14.12.1813 en sterf hy op > 22.12.1887 > > Hoe dit ookal sy: > > Uit sy huwelik met Van Zyl (vir meer inligting oor haar sien haar > grafsteen by http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=5447&g2_ > imageViewsIndex=1 > en die Lichtenburg-Greeffs se webtuiste by > http://www.greeff.info/tng01/getperson.php?personID=I54527& > tree=Greeffe-SAGI) > is o.a. Alie Badenhorste (geb. De Wet) gebore. Haar dagboek is gepubliseer > as *Tant Alie van Transvaal *wat deur Emily Hobhouse ook in Engels vertaal > is. > > 'n Broer van Tant Alie is met Nonnie de la Rey se een suster getroud (o.a. > die sanger Jan de Wet is een van hulle nasate) en 'n suster is met haar > broer Gabriel Johannes Greeff (1870-1944) getroud. Haar naam was Totie en > AWG Raath het haar oorlogsherinneringe in Vroueleed gepubliseer. > > Abraham Andries le Roux De Wet se pa was Jacobus Francois de Wet (1843). > Hy was 'n halfbroer van Tant Alie. Hy is gebore uit die Rabie huwelik. > > Groete > > Daniel > > Webtuiste: www.gendata.co.za > Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs > Sel: 0798727699 > > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe > (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De > Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith > (Wellington) > > 2017-04-16 11:15 GMT+02:00 Janet Melville <[email protected]>: > >
Ek stuur dit direk vir jou - ek het ook in die ashoop gegrawe op die plaas Oukraal, Hanover distrik en n wonderlike lamp daar ontdek waaroor dit weggegooi weet ek nie, dan ook allerhande stukkie breekware ek het nooit klaar gekry nie so daar is seker nog interessante goed te vind en die plaas is verkoop en ek sal nie weer daar kan uitkom nie. Ons plaas in Middelburg Kaap het baie Boesman implemente in n grot gehad en ook fossiele wat UCT kom uitgrawe het - terloops op Oukraal was n klipmuur wat absolut n work of art was soos hulle die klippe laat pas, een plek het gebreek en ons kon nie die klippe weer kry om so te pas nie. Janet Melville +27 41 368 4668 (Home) 083 642 7744 (Cell) [email protected] -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN Sent: 16 April 2017 02:21 PM To: [email protected] Cc: Daniel Jacobs Subject: Re: [BP] ABO BRIEWE: ABRAHAM ANDRIES LE ROUX DE WET X JOUBERT Beste Janet Dankie vir jou interessante boodskap. My navorsing gaan oor Generaal de la Rey se verbintenis met die uitgebreide Greeff-familie. Ek doen o.a. ook navorsing oor die lewe op 'n tipiese Ou Wes-Transvaalse plaas in die tyd van die ABO. Baie interessant. Ek gebruik o.a. B Spoelstra se boek Ons Volkslewe van Toeka. Hy was 'n Nederlander wat na die ZAR verhuis het en lank op Sannieshof skoolgehou het. Die boek is al in 1922 gepubliseer en berus grotendeels om onderhoude wat hy met ou Wes-Transvaalse inwoners gevoer het. Nog 'n veld wat my interesseer is Historiese Argeologie. Weet jy van die interessante navorsing wat Gerda Coetzee gedoen het? Sien http://uir.unisa.ac.za/handle/10500/13260?show=full Ek haal aan: "Hierdie histories-argeologiese studie bied ‘n basiese beskrywing van die materiële kultuur van ‘n afgeleë Suider-Afrikaanse plaas wat tussen die 1880’s en die 1930’s bewoon is. Die studie berus op ‘n gedetailleerde ontleding van die opgegraafde vondste wat herwin is van ashope wat met drie wooneenhede op die plaas Welkomskraal, geleë in die distrik Venterstad in die Noordoos-Kaap, verbind word. Die artefakte is aan die hand van die naslaanversameling in die Bloemfonteinse Nasionale Museum en handelsadvertensies geïdentifiseer. Die materiële kultuur dek die volle spektrum van die alledaagse lewe van die plaasbewoners en word aangevul deur genealogiese data, wat aantoon dat die grondeienaars die nasate was van die eerste trekboere wat hulle in die gebied gevestig het. Die bewoningsperiode van Welkomskraal val saam met die tweede industriële revolusie, wat gekenmerk is deur die massaproduksie van goedere en ‘n toenemend globale handelsnetwerk. Die versameling lewer bewys dat boere in die verre binneland toegang tot ‘n wye reeks ingevoerde produkte gehad het, hoewel hulle nie noodwendig welvarend was nie."" Jy kan nie asseblief die name van Pieter Francois se kinders gee nie? Hulle is nie almal op e-SAGI nie. Ek is veral nuuskurig of Wouter Johannes de Wet (Oom Wollie) wat onderwyser was op Manana een van hulle was. Hy is gebore in 1876 en was getroud met 'n Geyer. Hulle grafsteen is by http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=17479 Groete Daniel Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Sel: 0798727699 Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) 2017-04-16 13:57 GMT+02:00 Janet Melville <[email protected]>: > Ja ek sien die pa Jacobus Francois de Wet 1843 en ma Maria Elizabeth > le roux 2.7.1847 en oupa Pieter Francois 4.12.1815 onderwyser > Lichtenburg en Alida Margaretha Rabie 26.11.1817 Die mense het darem > lekker rondgetrek en klomp kinders gehad - Pieter Francois 1815 het 11 > gehad Ek bly in PE in Charlo en hier oorkant my is wat ons pepperbome > genoem het , ons het op ons plaas n baie groot een gehad en elke keer > as ek dit sien dan dink dat hoe elke plasie wat mens so in die Karoo > sien n peperboom, Adam Vy, Moerbui boom (wat nie ryp nie) en > granaatlanings gehad en die huis is bouvallig en van rou stene gemaak! > Die lanings was > gewoonlik langs n luivoor met n sluisie bo aan. Die water het na n > fonteindam geloop - dan wonder ek hoe hulle dit reg gekry het om al > die goed op n wa te laai en aan die lewe te hou > > Janet > > Janet Melville > > ' +27 41 368 4668 (Home) > ' 083 642 7744 (Cell) > [email protected] > > -----Original Message----- > From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On > Behalf Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN > Sent: 16 April 2017 12:28 PM > To: Janet Melville > Cc: Daniel Jacobs; [email protected] > Subject: Re: [BP] ABO BRIEWE: ABRAHAM ANDRIES LE ROUX DE WET X JOUBERT > > Beste Janet > > Ek sien nou op e-SAGI dat hy 'n kleinseun was van Pieter Francois de > Wet X Rabie XX Van Zyl. > > Vlgs e-SAGI is sy oupa Pieter Francois de Wet gebore op 4.12.1815 en > oorlede op 12.12.1887 te Manana. > > Vlgs sy grafsteen by > http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=5447&g2_imageViewsInde > x=1 is Pieter Francois de Wet egter gebore op 14.12.1813 en sterf hy > op > 22.12.1887 > > Hoe dit ookal sy: > > Uit sy huwelik met Van Zyl (vir meer inligting oor haar sien haar > grafsteen by http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=5447&g2_ > imageViewsIndex=1 > en die Lichtenburg-Greeffs se webtuiste by > http://www.greeff.info/tng01/getperson.php?personID=I54527& > tree=Greeffe-SAGI) > is o.a. Alie Badenhorste (geb. De Wet) gebore. Haar dagboek is > gepubliseer as *Tant Alie van Transvaal *wat deur Emily Hobhouse ook > in Engels vertaal is. > > 'n Broer van Tant Alie is met Nonnie de la Rey se een suster getroud (o.a. > die sanger Jan de Wet is een van hulle nasate) en 'n suster is met > haar broer Gabriel Johannes Greeff (1870-1944) getroud. Haar naam was > Totie en AWG Raath het haar oorlogsherinneringe in Vroueleed gepubliseer. > > Abraham Andries le Roux De Wet se pa was Jacobus Francois de Wet (1843). > Hy was 'n halfbroer van Tant Alie. Hy is gebore uit die Rabie huwelik. > > Groete > > Daniel > > Webtuiste: www.gendata.co.za > Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs > Sel: 0798727699 > > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na > http://bit.ly/genhandleiding > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der > Merwe > (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De > Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) > Smith > (Wellington) > > 2017-04-16 11:15 GMT+02:00 Janet Melville <[email protected]>: > > ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message --- This email has been checked for viruses by AVG. http://www.avg.com