Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Crafford
    2. Elmien Wood
    3. Hallo Lyslede SAF weerspreek homself wat betref Van Deventer en Joubert Gerrit van Deventer trou op 30 Okt 1744 met Rachel Joubert In die Crafford- en Joubert-inskrywings trou Rachel later met Van Emmenis In die Van Deventer-afdeling is sy die een wat eerste sterf en Gerrit trou met Maria Susanna Swart In die Van Emmenis gedeelte is daar geen vermelding van Rachel Joubert nie Rachel verskuif ook van de Villiers en Pama se b4 na b11. Dit is waarskynlik reg, want sy is die laaste dogter wat trou. Waar lê die fout? Groete Elmien óf (op bladsy 588 onder H en 323 onder Jorg-Ju ) b11 Rachel JOUBERT x Stellenbosch 22 Jan 1730 Dirk Willem CRAFFORD xx 30 Okt 1744 b1c6 Gerrit van Deventer en xxx Tulbach 26 Aug 1760 Johannes Albertus van Emmenis óf (op bladsy 201 onder D) c5 Gerrit VAN DEVENTER ~ Drakenstein 14 Mei 1713 (hy is voorouer v. die Caledonse Van Deventers), boer op Romansrivier, Roodezand, dist. Tulbagh † Tulbagh c. 1757 s.v. Gerrit Jansz van Deventer en Arriaentje Jacobs x Tulbagh 30 Okt 1744 Rachel JOUBERT (wed. v. Dirk Willem Crafford) c. 1721 (Pierre-dg) xx 3 Feb 1754 Maria Susanna SWART ~ 29.11.1733 óf (op bladsy 379 en 380 onder E) VAN EMMENES geen vermelding van Joubert nie Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]

    05/22/2017 01:44:28