Ek soek my dood vir n S/K vir Petrus Matheus Kukkuk 25jr boer van Jakkelsfontein, Ficksburg getroud voor Landdros 7.4.1896 met Magdalena Cornelia Petronella Coetzee 22jr dogter van Rietvlei, Ficksburg en sy kinders Ek het slegs 2 kinders vir hulle gekry 1. Frans Hendrik 26.9.1898 =16.10.1898 Ficksburg NG 2. Clara Isabella 18.9.1899 =11.11.1899 Ficksburg NG Maar ek dink hulle moet 'n dogter Magdalena Petronella Coetzee - die een wat ek nie kry nie. Ek het 'n Johannes Stephanus van der Merwe gebore Wellington 26.9.1902 oorlede 3.7.1951 hy het 9 kinders . Die Magdalena Cornelia Petronella het twee keer getrou die ander van der Merwe was Sarel Wilem van der Merwe, Sarel Willem is oorlede 1956 verwysing 1365/56 ek kry nie sy S/K nie. Lyk my daar is 'n gaping in die rekords. Terloops ek soek ook Johannes Stephanus van der Merwe se ouers maar op familysearch is 1902 se dope vir Wellington nie daar nie. Iemand enige idees? Janet Melville ' +27 41 368 4668 (Home) ' 083 642 7744 (Cell) : <mailto:[email protected]> [email protected]