Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 4/4
    1. Re: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap
    2. Fina
    3. Hallo Elmien TANAP aanlyn of nie - waar kan ek Helena Liebenberg se CD bestel? Groete Fina -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elmien Wood via BUITENPOSTEN Sent: Sunday, 14 May, 2017 6:19 PM To: Elmien Wood; Buitenposten Cc: Elmien Wood Subject: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Beste Lyslede Noudat TANAP nie meer aanlyn is nie, moet almal die CD van Helena Liebenberg bestel en gebruik, mens kan nie daarsonder klaar kom nie. Dit neem nie te lank om aan die nuwe formaat gewoond te raak nie. TANAP is weer aanlyn! In elk geval in my soeke na “Spies” kom ek op “gespies” af. Dit is nie ʼn gespuis nie, maar die meervoud van gespe. Dit bring my by ʼn lys van benodigdhede vir ʼn baba; wat alles tesame Riksdaalders 50 dit beteken ƒ150 kos. Volgens een lesing by die Genealogiese Genootskap bereken mens lewenskoste volgens die prys van ʼn skaap. Een skaap het een gulde gekos. Dus met ƒ150 kon mens vir jou 150 skape of babaklere koop. Dit klink bietjie duur, maar nou wel. Tot mens kyk hoeveel ʼn skaap kos! ʼn Slagskaap kos deesdae R1,500! R225 000 vir babaklere! Dit beteken seker dat daar ʼn geweldige inflasie was van die einde van die kompanjie tot 1823 was en dat ʼn skaap wat in die VOC tydperk een gulde gekos het teen 1823 baie, baie meer gekos het. Kan iemand onthou wie die spreker is wat die lewenskoste teen die prys van ʼn skaap gemeet het? Groete Elmien

    05/16/2017 05:50:59
    1. Re: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap
    2. Fina klik op: http://www.taaloord.co.za/ Groete Nicky ----- Original Message ----- From: "Buitenposten" <[email protected]> To: "Buitenposten" <[email protected]> Cc: "Fina" <[email protected]> Sent: Tuesday, May 16, 2017 11:50:59 AM Subject: Re: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Hallo Elmien TANAP aanlyn of nie - waar kan ek Helena Liebenberg se CD bestel? Groete Fina -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elmien Wood via BUITENPOSTEN Sent: Sunday, 14 May, 2017 6:19 PM To: Elmien Wood; Buitenposten Cc: Elmien Wood Subject: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Beste Lyslede Noudat TANAP nie meer aanlyn is nie, moet almal die CD van Helena Liebenberg bestel en gebruik, mens kan nie daarsonder klaar kom nie. Dit neem nie te lank om aan die nuwe formaat gewoond te raak nie. TANAP is weer aanlyn! In elk geval in my soeke na “Spies” kom ek op “gespies” af. Dit is nie ʼn gespuis nie, maar die meervoud van gespe. Dit bring my by ʼn lys van benodigdhede vir ʼn baba; wat alles tesame Riksdaalders 50 dit beteken ƒ150 kos. Volgens een lesing by die Genealogiese Genootskap bereken mens lewenskoste volgens die prys van ʼn skaap. Een skaap het een gulde gekos. Dus met ƒ150 kon mens vir jou 150 skape of babaklere koop. Dit klink bietjie duur, maar nou wel. Tot mens kyk hoeveel ʼn skaap kos! ʼn Slagskaap kos deesdae R1,500! R225 000 vir babaklere! Dit beteken seker dat daar ʼn geweldige inflasie was van die einde van die kompanjie tot 1823 was en dat ʼn skaap wat in die VOC tydperk een gulde gekos het teen 1823 baie, baie meer gekos het. Kan iemand onthou wie die spreker is wat die lewenskoste teen die prys van ʼn skaap gemeet het? Groete Elmien ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    05/16/2017 06:38:08
    1. [BP] TANAP
    2. Hetta Scholtz
    3. Goeiemôre Lysvriende Al die inligting waarna julle so ernstig soek, is pragtig getranskribeer en gereed vir gebruik op CD's wat deur Taaloord bemark word. En ja, wel in bruikbare formaat en byderwets ... Die TANAP-CD bevat transkripsies van die hele tydperk van Resolusies van die Politieke Raad van Kaap de Goede Hoop (1651-1795) Die TEPC-CD bevat transkripsies, gekodeer en gealles vir soektogte, van o.a. die volledige MOOC8-reeks (intestate boedels, 75 bande), asook die MOOC10-reeks (getranskribeer en geïndekseer, 46 bande), MOOC14-reeks (geïndekseer en geannoteer, 85 bande) en die VOC-monsterrolle (18 bande). Dan is daar ook nog 5 Dagregister-CD's beskikbaar met 'n baie groot hoeveelheid inligting oor mense en hulle dinge. Al die CD's is voorsien van uitgebreide en insiggewende Inleidings oor die inhoud. Om soveel inligting vir slegs R100 per CD plus posgeld aan te skaf, is eintlik verniet. Skryf aan my persoonlik, nie op hierdie blad nie, sodat ek ons produkbrosjure aan belangstellendes kan stuur. Vriendelike groete Helena Liebenberg [email protected] Helena se epos. Soos op sagenealogie geplaas. Hetta Scholtz __._,_.___ -----Original Message----- From: Fina via BUITENPOSTEN Sent: Tuesday, May 16, 2017 11:50 AM To: [email protected] Cc: Fina Subject: Re: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Hallo Elmien TANAP aanlyn of nie - waar kan ek Helena Liebenberg se CD bestel? Groete Fina -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elmien Wood via BUITENPOSTEN Sent: Sunday, 14 May, 2017 6:19 PM To: Elmien Wood; Buitenposten Cc: Elmien Wood Subject: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Beste Lyslede Noudat TANAP nie meer aanlyn is nie, moet almal die CD van Helena Liebenberg bestel en gebruik, mens kan nie daarsonder klaar kom nie. Dit neem nie te lank om aan die nuwe formaat gewoond te raak nie. TANAP is weer aanlyn! In elk geval in my soeke na “Spies” kom ek op “gespies” af. Dit is nie ʼn gespuis nie, maar die meervoud van gespe. Dit bring my by ʼn lys van benodigdhede vir ʼn baba; wat alles tesame Riksdaalders 50 dit beteken ƒ150 kos. Volgens een lesing by die Genealogiese Genootskap bereken mens lewenskoste volgens die prys van ʼn skaap. Een skaap het een gulde gekos. Dus met ƒ150 kon mens vir jou 150 skape of babaklere koop. Dit klink bietjie duur, maar nou wel. Tot mens kyk hoeveel ʼn skaap kos! ʼn Slagskaap kos deesdae R1,500! R225 000 vir babaklere! Dit beteken seker dat daar ʼn geweldige inflasie was van die einde van die kompanjie tot 1823 was en dat ʼn skaap wat in die VOC tydperk een gulde gekos het teen 1823 baie, baie meer gekos het. Kan iemand onthou wie die spreker is wat die lewenskoste teen die prys van ʼn skaap gemeet het? Groete Elmien ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message --- This email has been checked for viruses by AVG. http://www.avg.com

    05/16/2017 07:19:55
    1. Re: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap
    2. Elmien Wood
    3. Ja, mens kan nie webwerwe vertrou nie! Kontak Taaloord. Groete Elmien Hier is Helena se brief: Goeiemôre Lysvriende Al die inligting waarna julle so ernstig soek, is pragtig getranskribeer en gereed vir gebruik op CD's wat deur Taaloord bemark word. En ja, wel in bruikbare formaat en byderwets ... Die TANAP-CD bevat transkripsies van die hele tydperk van Resolusies van die Politieke Raad van Kaap de Goede Hoop (1651-1795) Die TEPC-CD bevat transkripsies, gekodeer en gealles vir soektogte, van o.a. die volledige MOOC8-reeks (intestate boedels, 75 bande), asook die MOOC10-reeks (getranskribeer en geïndekseer, 46 bande), MOOC14-reeks (geïndekseer en geannoteer, 85 bande) en die VOC-monsterrolle (18 bande). Dan is daar ook nog 5 Dagregister-CD's beskikbaar met 'n baie groot hoeveelheid inligting oor mense en hulle dinge. Al die CD's is voorsien van uitgebreide en insiggewende Inleidings oor die inhoud. Om soveel inligting vir slegs R100 per CD plus posgeld aan te skaf, is eintlik verniet. Skryf aan my persoonlik, nie op hierdie blad nie, sodat ek ons produkbrosjure aan belangstellendes kan stuur. My dank aan Dennis Pretorius dat ek die inligting oor ons CD's hier mag plaas. Vriendelike groete Helena Liebenberg [email protected] -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Fina via BUITENPOSTEN Sent: 16 May 2017 11:51 AM To: [email protected] Cc: Fina <[email protected]> Subject: Re: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Hallo Elmien TANAP aanlyn of nie - waar kan ek Helena Liebenberg se CD bestel? Groete Fina -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elmien Wood via BUITENPOSTEN Sent: Sunday, 14 May, 2017 6:19 PM To: Elmien Wood; Buitenposten Cc: Elmien Wood Subject: [BP] TANAP en die prys van ’n skaap Beste Lyslede Noudat TANAP nie meer aanlyn is nie, moet almal die CD van Helena Liebenberg bestel en gebruik, mens kan nie daarsonder klaar kom nie. Dit neem nie te lank om aan die nuwe formaat gewoond te raak nie. TANAP is weer aanlyn! In elk geval in my soeke na “Spies” kom ek op “gespies” af. Dit is nie ʼn gespuis nie, maar die meervoud van gespe. Dit bring my by ʼn lys van benodigdhede vir ʼn baba; wat alles tesame Riksdaalders 50 dit beteken ƒ150 kos. Volgens een lesing by die Genealogiese Genootskap bereken mens lewenskoste volgens die prys van ʼn skaap. Een skaap het een gulde gekos. Dus met ƒ150 kon mens vir jou 150 skape of babaklere koop. Dit klink bietjie duur, maar nou wel. Tot mens kyk hoeveel ʼn skaap kos! ʼn Slagskaap kos deesdae R1,500! R225 000 vir babaklere! Dit beteken seker dat daar ʼn geweldige inflasie was van die einde van die kompanjie tot 1823 was en dat ʼn skaap wat in die VOC tydperk een gulde gekos het teen 1823 baie, baie meer gekos het. Kan iemand onthou wie die spreker is wat die lewenskoste teen die prys van ʼn skaap gemeet het? Groete Elmien ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2016.0.8013 / Virus Database: 4776/14471 - Release Date: 05/14/17

    05/16/2017 01:37:58