Hallo Elmien… Dit is inderdaad Administratiewe Distrik. Groetnis… Richard Y Ford Posbus 794 Randparkrif 2156 Tel 011-791-5058 Sel 073-250-6208 -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elmien Wood via BUITENPOSTEN Sent: 17 July 2017 12:45 To: [email protected]; Buitenposten Cc: Elmien Wood Subject: [BP] Amt? Ek het hulp nodig van iemand wat Duits goed magtig is en die geskiedenis ook ken. Dalk kan Heinrich Mielmann help of dalk iemand anders. Hoe vertaal mens “Amt”? Soos in < <https://de.wikipedia.org/wiki/Amt_N%C3%BCrburg> https://de.wikipedia.org/wiki/Amt_N%C3%BCrburg> Amt Nürburg? Dit is waarskynlik iets soos ʼn distrik in ʼn provinsie. Moontlik “county” in Engels. Groete Elmien --- This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. https://www.avast.com/antivirus