In Memoriam BOTHA, Schoeman. Oorlede Sondag 08 Julie 2012. Met verlange - Rienee, Schoeman (Jnr), Ilse, Streicher, kleinkinder. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2017) JONKER, Dolf. Oorlede 09 Julie 2012. Lief vir jou vir altyd. Vrou Maureen, kinders, kleinkinders. (Die Burger O-Kaap 08/07/2017) VAN DER LINDE, Wilna. (+05/07/2017). Na 37 jaar van vriendskap is dit nou totsiens. Ons sal jou mis en dra jou gesin op aan God die Trooster. Anna-Marie, Bennie, Annarie en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2017) Hester Marx, Loerie [email protected]