Dag vriende, As alles goed gaan beplan ek om volgende week eendag na Pietermaritzburg Argief toe te gaan. Behoort dan af te wees as ons my afdienste kan gloJ) As iemand dalk na 'n SK soek is ek bereid om dit te fotografeer. Gegroet uit Koel Durban Rita Quebbemann.