Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] SOUTH AFRICA, CAPE PROVINCE, CIVIL DEATHS, 1895 - 1972.
    2. Johan Vermeulen
    3. Goeiemiddag, Ek is opsoek na die sterfte van 'n Maria Magdalena MOORE, sterf in Port Elizabeth op 5 April 1957. Ek slaag nie daarin om vir haar 'n sk te bekom nie. (Dalkj het sy nie 'n boedel gehad nie. Haar sterfte moes opgeteken wees te Port Elizabeth. Indien ek egter na "family Search" gaan en haar probeer soek onder " South Africa, Cape Prov. Civil Deaths, 1895-1972 vind ek net sterftes tot 1954. Waar kan ek by die 1957 sterftes uitkom ?? Is daar iemand wat kan help asb. Groete Johan Vermeulen. Vermeulen en Moore families.

    07/08/2017 07:37:32