Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Amt?
    2. Elmien Wood
    3. Baie dankie aan al die gehulpsame mense. Nou het ek ʼn gevoel vir die woord: Dit is ʼn landstreek, maar moet ook ʼn administratiewe sentrum wees – seker soos Swellendam toe dit ʼn drosdy gekry het! Die wyse antwoorde is hieronder vir ander mense wat ook wonder O? Die wyse antwoorde is hieronder Vir ander mense wat ook wonder! Sê vir die onderwyseres ook dankie! Ai, genealogie is darem maar lekker! Groete Elmien Ek het gou my Duitse onderwyseres gevra en sy sê: Amt kan provinsie, bestuur, raad, kantoor, administrasie wees. Heinrich Das Amt Nürburg war bis zum Ende des 18. Jahrhunderts ein Verwaltungs- und Gerichtsbezirk im Kurfürstentum Köln. die administratiewe en geregtelike setel Andries Daarby kan 'n mens ook departement voeg. En dis natuurlik ook die wortel van ons woord vir 'n klerk, oftewel 'n amptenaar , en dan ook amptelik. Johann Dit is inderdaad Administratiewe Distrik. Richard Y Ford https://en.wikipedia.org/wiki/Amt_(country_subdivision) Corney Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]

    07/18/2017 06:33:25