Sterfgevalle SEEKOEI, Hermanus. 61 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 08 Julie 2017 12:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2017) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 VAN DER LINDE (née DORFLING), Willemina (Wilna). +Woensdag 05 Julie 2017 na ‘n lang siekbed. Sy is in die herinneringe van Orpha, Gert en Hendrik. (Die Burger O-Kaap 07/07/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 Hester Marx, Loerie [email protected]