Middag Janet, Shiela het teruggebel. Jou Izak Johannes van der Merwe syterf volgens die register op 22 November 1937 en was 30 jaar oud ten tye van sy afsterwe. Begrawe in graf D775 in die Klerksdorp ou begraafplaas. Die begraafplaas is erg verwaarloos en baie van die grafstene beskadig. Hoop dit help. Groete Johan -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Janet Melville via BUITENPOSTEN Sent: 05 July 2017 01:26 PM To: [email protected] Cc: Janet Melville Subject: Re: [BP] Klerksdorp m.b.t my navraag oor Izak Johannes Van der Merwe wat daar begrawe is met die graf nommer D R 775 Dnkie Johan Vermeulen het my geanwoord Terloops die Izak Johannes is oorlede in 1937 volgens familie. Ek sien EGGSA se hul het nie al die fotos afgeneem nie Janet Melville +27 41 368 4668 (Home) 083 642 7744 (Cell) [email protected] -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Heinrich Mielmann via BUITENPOSTEN Sent: 05 July 2017 12:39 PM To: [email protected] Cc: Heinrich Mielmann Subject: Re: [BP] Klerksdorp m.b.t my navraag oor Izak Johannes Van der Merwe wat daar begrawe is met die graf nommer D R 775 Middag Janet Wil voorstel vra vir Simon of Dirk baie van die lede van Noordwes is van Klerksdorp. Groete Heinrich ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message