Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Amt?
    2. Elmien Wood
    3. Ek het nou nog meer inligting oor Amt gekry. Die familySearch het die volgende Amt (Amtsbezirk) Government office, official district https://familysearch.org/wiki/en/Abbreviation_Table_for_Meyers_Orts_und_Verk ehrs_Lexikon_Des_Deutschen_Reichs Ook van Willem Nabuurs die verwysing na "een groep van gemeentes binnen een <https://nl.m.wikipedia.org/wiki/Landkreis> landkreis" https://nl.m.wikipedia.org/wiki/Amt In die Suid-Afrikaanse konteks: "Die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit is een van die vyf distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in <https://af.wikipedia.org/wiki/Phuthaditjhaba> Phuthaditjhaba. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is <https://af.wikipedia.org/wiki/Suid-Sotho> Suid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC19" Dit lyk vir my daar is plaaslike munisipaliteite binne distriksmunisipaliteite binne in die Vrystaat! Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]

    07/22/2017 02:37:32