Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] Klerksdorp m.b.t my navraag oor Izak Johannes Van der Merwe wat daar begrawe is met die graf nommer D R 775
    2. Janet Melville
    3. Uitsteekende idee anders word dit nie bewaar nie dit vergaan net en word onleesbaar Janet Melville +27 41 368 4668 (Home) 083 642 7744 (Cell) [email protected] -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Fina via BUITENPOSTEN Sent: 09 July 2017 08:57 PM To: [email protected] Cc: Fina Subject: Re: [BP] Klerksdorp m.b.t my navraag oor Izak Johannes Van der Merwe wat daar begrawe is met die graf nommer D R 775 Naand Johan, Is daar 'n moontlikheid dat jy die registers kan fotografeer? Ek gaan by ons munisipaliteit toestemming vra of ek Newcastle se registers kan fotografeer. Ek het voorheen 'n grafnommer vir iemand gaan opsoek en die twee dames wat daarmee werk was baie behulpsaam - bladsye van boek val uitmekaar. Ek het ook al 'n voorstel aan ons munisipaliteit gemaak om die grafnommers, fotos, ens op hul webtuiste te plaas. Voorbeeld wat ek aan hul gestuur het is : "I want to request an additional page on the Newcastle Municipality's website. Not just an ordinary one but one that will be appreciated by family members far away. I found the following page http://www.nelsonmandelabay.gov.za/Council.aspx?pageID=207 'Parks and Cemeteries' under their e-services. It's been there for long." Hierdie is SO belangrik! Groete Fina Newcastle -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Johan Vermeulen via BUITENPOSTEN Sent: Wednesday, 5 July, 2017 1:13 PM To: [email protected] Cc: Johan Vermeulen; 'Janet Melville' Subject: Re: [BP] Klerksdorp m.b.t my navraag oor Izak Johannes Van der Merwe wat daar begrawe is met die graf nommer D R 775 Middag Janet, Ek woon darem nog in Klerksdorp en die spoke het my nog nie weggedra nie. Ek het die Matlosana Parke afdeling geskakel en gepraat met 'n Shiela. Telefoonnommer 018 487 8790 of parke afdeling 018 487 8781. Shiela sal die register probeer naslaan. Die registers is in 'n baie swak toestand en het dit self al in die verlede probeer naslaan, met 'n groot gesukkel en nog groter geluk as jy iets opspoor. Hou duimvas Shiela het beloof om te probeer soek. Het jy dalk die sterfdatum. Dit sal die soektog maklliker maak. Groete Johan Vermeulen -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Janet Melville via BUITENPOSTEN Sent: 05 July 2017 11:40 AM To: [email protected] Cc: Janet Melville Subject: [BP] Klerksdorp m.b.t my navraag oor Izak Johannes Van der Merwe wat daar begrawe is met die graf nommer D R 775 Ek dink Klerksdorp is n spook dorp ek het nou hoeveel van die nommers van die stadsraad dit wil se landlyne gebel en nie een antwoord nie. Uiteindlik het n nommer onder die Mayor geantwoord, die man praat so sag jy kan hom nie hoor nie en hy gee my toe n nommer as ek hom reg verstaan het van n Mnr Hanekom 018 462 3635 maar dit is n faksnommer van n mnr G C Oosthuizen wat op die lys is sy nommer soos ek dit het is 018 4878335 maar daar is ook geen anwoord nie. Wens ek het n magic carpet gehad wat my soentoe kon vervoer. Janet Melville ' +27 41 368 4668 (Home) ' 083 642 7744 (Cell) : <mailto:[email protected]> [email protected] ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message --- This email has been checked for viruses by AVG. http://www.avg.com

    07/12/2017 02:24:55