Ek het hulp nodig van iemand wat Duits goed magtig is en die geskiedenis ook ken. Dalk kan Heinrich Mielmann help of dalk iemand anders. Hoe vertaal mens “Amt”? Soos in <https://de.wikipedia.org/wiki/Amt_N%C3%BCrburg> Amt Nürburg? Dit is waarskynlik iets soos ʼn distrik in ʼn provinsie. Moontlik “county” in Engels. Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]