Ons het al 'n paar jaar gelede die ou begraafplaasregisters van Oudtshoorn wat vanaf 1911 gehou is, gefotografeer. Dit is 'n goeie bron van inligting omdat dit natuurlik almal wat begrawe is se name bevat - nie net die met grafstene op nie! Groete Alta le Roux -- Le Roux Dorpshuis / Town House Museum Hoogstraat 146 High Street OUDTSHOORN 6625 Tel 044 272 3676 Epos/E-mail: [email protected]
Middag Alta Wat 'n fantastiese stuk werk! Julle moet asseblief oorweeg om dit beskikbaar te stel aan GGSA of SAGenealogie vir opname in 'n toepaslike databasis en met toepaslike erkenning aan diegene wat dit tot stand gebring het! Groete Johan Morgenthal, Stellenbosch On 12-Jul-17 11:29 AM, Dorpshuis via BUITENPOSTEN wrote: > Ons het al 'n paar jaar gelede die ou begraafplaasregisters van > Oudtshoorn wat vanaf 1911 gehou is, gefotografeer. Dit is 'n goeie > bron van inligting omdat dit natuurlik almal wat begrawe is se name > bevat - nie net die met grafstene op nie! > > Groete > > Alta le Roux > >