Hallo Lyslede Dit lyk vir my asof FamilySearch nie meer mikrofilms na hulle sentrums in Suid-Afrika gaan stuur nie. Die mikrofilms wat op “Catalog” is, wat nie as digitale beelde beskikbaar is nie, sal dus net in Salt Lake City beskikbaar wees. Vantevore kon ʼn Family History Center die betrokke film bestel en dan het die Family History Library in Salt Lake City ʼn kopie van die film gemaak en dit aangestuur. Verstaan ek dit reg? Groete Elmien Family History Microfilm Discontinuation On September 1, 2017, FamilySearch will discontinue its microfilm distribution services. Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]