Gesinne wat in brande sterf JOHNSTON, Tony en Madré en hul driejarige seuntjie, Michael, oorlede Woensdag 07 Junie 2017 in brand op hul plaas Kalanderkloof, Elandskraal-omgewing in Karatara-gebied. Hul ouers is Nelien (née JOUBERT) en Thomas JOHNSTON; Gert en Triena VAN DER MERWE. Roudiens Donderdag 15 Junie 12:00 NG Moedergemeente, Humansdorp (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2017) VAN DER RIET, Walter (73) en Myrna (72) van die plaas Langlaagte naby Thornhill, Oos-Kaap. Myra sterf Saterdag 10 Junie 2017 op die plaas; Walter sterf Sondag 11 Junie 2017 in hospitaal. (Die Burger Oos-Kaap 13 Junie 2017) Hester Marx, Loerie [email protected]