Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Ek is gekontak deur 'n man wat o.a. die volgende sê: "Ek het in die Harrismith distrik geboer, naby die Kerkenberg, waar Piet Retief se dogter Deborah sy naam en die datum op ‘n rotswand geverf het… Ek het omtrent 70 jaar gelede as jong seun afgekom op ‘n geskrif PLAAS DES BANTJES in die veld tussen Retief Klip (Kerkenberg) en die KAALVOET VROU gedenkteken." Die persoon noem dat hy eers 'n paar jaar gelede besef het dat dit moontlik 'n verwysing na JG Bantjes is wat o.a. die Retief/Dingaan traktaat opgestel het. Die persoon het toe intensief navorsing begin doen oor JG Bantjies. Hy is egter bejaard en sal graag wil sien dat iemand die navorsing verder neem. As daar iemand is wat belangstel in JG Bantjes se geskiedenis laat weet asseblief vir my. Baie dankie. Vriendelike groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    06/11/2017 06:46:00
    1. Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF
    2. Elani
    3. Daniel Ja ! Ek sal dit graag doen. Ek het BANTJES in my familie ! Kan jy vra dat ek dit kry ? Ek wil nie dupliseer nie. Dit is nie dalk Jan Gerritze BANTJES nie. Groete Elani -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN Sent: 11 June 2017 12:46 PM To: [email protected] Cc: Daniel Jacobs; [email protected] Subject: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Beste Vriende Ek is gekontak deur 'n man wat o.a. die volgende sê: "Ek het in die Harrismith distrik geboer, naby die Kerkenberg, waar Piet Retief se dogter Deborah sy naam en die datum op ‘n rotswand geverf het… Ek het omtrent 70 jaar gelede as jong seun afgekom op ‘n geskrif PLAAS DES BANTJES in die veld tussen Retief Klip (Kerkenberg) en die KAALVOET VROU gedenkteken." Die persoon noem dat hy eers 'n paar jaar gelede besef het dat dit moontlik 'n verwysing na JG Bantjes is wat o.a. die Retief/Dingaan traktaat opgestel het. Die persoon het toe intensief navorsing begin doen oor JG Bantjies. Hy is egter bejaard en sal graag wil sien dat iemand die navorsing verder neem. As daar iemand is wat belangstel in JG Bantjes se geskiedenis laat weet asseblief vir my. Baie dankie. Vriendelike groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    06/11/2017 12:40:06