Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 4/4
    1. Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF
    2. Johan Vermeulen
    3. Daniel, Ek het 'n Jan Gerritz BANTJES, gedoop 18 Maart 1759 in die Paarl en getroud 17 Desember 1783 met Maria Adriana VERMEULEN. Is die JG BANTJES dalk hierdie Jan ? Indien wel sal ek graag sy verdere inligting wil bekom. Groete Johan Vermeulen. -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elani via BUITENPOSTEN Sent: 11 June 2017 06:40 PM To: [email protected]; [email protected] Cc: Elani Subject: Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Daniel Ja ! Ek sal dit graag doen. Ek het BANTJES in my familie ! Kan jy vra dat ek dit kry ? Ek wil nie dupliseer nie. Dit is nie dalk Jan Gerritze BANTJES nie. Groete Elani -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN Sent: 11 June 2017 12:46 PM To: [email protected] Cc: Daniel Jacobs; [email protected] Subject: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Beste Vriende Ek is gekontak deur 'n man wat o.a. die volgende sê: "Ek het in die Harrismith distrik geboer, naby die Kerkenberg, waar Piet Retief se dogter Deborah sy naam en die datum op ‘n rotswand geverf het… Ek het omtrent 70 jaar gelede as jong seun afgekom op ‘n geskrif PLAAS DES BANTJES in die veld tussen Retief Klip (Kerkenberg) en die KAALVOET VROU gedenkteken." Die persoon noem dat hy eers 'n paar jaar gelede besef het dat dit moontlik 'n verwysing na JG Bantjes is wat o.a. die Retief/Dingaan traktaat opgestel het. Die persoon het toe intensief navorsing begin doen oor JG Bantjies. Hy is egter bejaard en sal graag wil sien dat iemand die navorsing verder neem. As daar iemand is wat belangstel in JG Bantjes se geskiedenis laat weet asseblief vir my. Baie dankie. Vriendelike groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    06/12/2017 07:20:08
    1. Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF
    2. Marietta van Zyl
    3. My JG Bantrjes is getroud in 1765 met 'n Hendrina Calitz *1745, maar ek het dit nog nooit opgevolg nie. Marietta VAN ZYL Impala Park, Boksburg, 1459 Sel: 0827765998 Huis: 0118945917 Faks: 0867563254 Epos: [email protected] Bezuidenhoudt, Botes, Bothma, Burger, BURNESS, Fourie, GOUWS, Greeff, Mare, Olivier, SCHWARTZ, Snyman, Thorpe, VAN ZYL A  death  certificate shows you have died. A  photo  album shows you have  lived.  -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Johan Vermeulen via BUITENPOSTEN Sent: Monday, June 12, 2017 1:20 PM To: [email protected] Cc: Johan Vermeulen <[email protected]> Subject: Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Daniel, Ek het 'n Jan Gerritz BANTJES, gedoop 18 Maart 1759 in die Paarl en getroud 17 Desember 1783 met Maria Adriana VERMEULEN. Is die JG BANTJES dalk hierdie Jan ? Indien wel sal ek graag sy verdere inligting wil bekom. Groete Johan Vermeulen. -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elani via BUITENPOSTEN Sent: 11 June 2017 06:40 PM To: [email protected]; [email protected] Cc: Elani Subject: Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Daniel Ja ! Ek sal dit graag doen. Ek het BANTJES in my familie ! Kan jy vra dat ek dit kry ? Ek wil nie dupliseer nie. Dit is nie dalk Jan Gerritze BANTJES nie. Groete Elani -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN Sent: 11 June 2017 12:46 PM To: [email protected] Cc: Daniel Jacobs; [email protected] Subject: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Beste Vriende Ek is gekontak deur 'n man wat o.a. die volgende sê: "Ek het in die Harrismith distrik geboer, naby die Kerkenberg, waar Piet Retief se dogter Deborah sy naam en die datum op ‘n rotswand geverf het… Ek het omtrent 70 jaar gelede as jong seun afgekom op ‘n geskrif PLAAS DES BANTJES in die veld tussen Retief Klip (Kerkenberg) en die KAALVOET VROU gedenkteken." Die persoon noem dat hy eers 'n paar jaar gelede besef het dat dit moontlik 'n verwysing na JG Bantjes is wat o.a. die Retief/Dingaan traktaat opgestel het. Die persoon het toe intensief navorsing begin doen oor JG Bantjies. Hy is egter bejaard en sal graag wil sien dat iemand die navorsing verder neem. As daar iemand is wat belangstel in JG Bantjes se geskiedenis laat weet asseblief vir my. Baie dankie. Vriendelike groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    06/12/2017 07:40:17
    1. Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF
    2. Janet Melville
    3. Ek het nogal baie want die Bantjies was n slag op Humansdorp en een van die Melvill's let op sonder die e die het later bygekom is benoem na hom . Toe het ek bietjie daarop ingegaan. Groete Janet Melville +27 41 368 4668 (Home) 083 642 7744 (Cell) [email protected] My JG Bantrjes is getroud in 1765 met 'n Hendrina Calitz *1745, maar ek het dit nog nooit opgevolg nie. Marietta VAN ZYL Impala Park, Boksburg, 1459 Sel: 0827765998 Huis: 0118945917 Faks: 0867563254 Epos: [email protected] Bezuidenhoudt, Botes, Bothma, Burger, BURNESS, Fourie, GOUWS, Greeff, Mare, Olivier, SCHWARTZ, Snyman, Thorpe, VAN ZYL A death certificate shows you have died. A photo album shows you have lived. Daniel, Ek het 'n Jan Gerritz BANTJES, gedoop 18 Maart 1759 in die Paarl en getroud 17 Desember 1783 met Maria Adriana VERMEULEN. Is die JG BANTJES dalk hierdie Jan ? Indien wel sal ek graag sy verdere inligting wil bekom. Groete Johan Vermeulen. Cc: Elani Subject: Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Daniel Ja ! Ek sal dit graag doen. Ek het BANTJES in my familie ! Kan jy vra dat ek dit kry ? Ek wil nie dupliseer nie. Dit is nie dalk Jan Gerritze BANTJES nie. Groete Elani -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN Sent: 11 June 2017 12:46 PM To: [email protected] Cc: Daniel Jacobs; [email protected] Subject: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Beste Vriende

    06/12/2017 07:50:32
    1. Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF
    2. Charlie Els
    3. Ja, Marietta, hy was die Bantjes stamvader vanaf Winschoten, Gröningen in Nederland wat na Suid-Afrika gekom het op die skip "Stadwyk" op 2 November 1754. Kom aan op 10 Maart 1755. Word burger in 1760. Die J G Bantjes x Maria Adriana Vermeulen waarvan Johan praat was die stamvader se seun by Hilletjie Agnita Jacobs van die Kaap. Groete, CHARLIE -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Marietta van Zyl via BUITENPOSTEN Sent: Monday, June 12, 2017 1:40 PM To: [email protected] Cc: Marietta van Zyl <[email protected]> Subject: Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF My JG Bantrjes is getroud in 1765 met 'n Hendrina Calitz *1745, maar ek het dit nog nooit opgevolg nie. Marietta VAN ZYL Impala Park, Boksburg, 1459 Sel: 0827765998 Huis: 0118945917 Faks: 0867563254 Epos: [email protected] Bezuidenhoudt, Botes, Bothma, Burger, BURNESS, Fourie, GOUWS, Greeff, Mare, Olivier, SCHWARTZ, Snyman, Thorpe, VAN ZYL A  death  certificate shows you have died. A  photo  album shows you have  lived.  -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Johan Vermeulen via BUITENPOSTEN Sent: Monday, June 12, 2017 1:20 PM To: [email protected] Cc: Johan Vermeulen <[email protected]> Subject: Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Daniel, Ek het 'n Jan Gerritz BANTJES, gedoop 18 Maart 1759 in die Paarl en getroud 17 Desember 1783 met Maria Adriana VERMEULEN. Is die JG BANTJES dalk hierdie Jan ? Indien wel sal ek graag sy verdere inligting wil bekom. Groete Johan Vermeulen. -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elani via BUITENPOSTEN Sent: 11 June 2017 06:40 PM To: [email protected]; [email protected] Cc: Elani Subject: Re: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Daniel Ja ! Ek sal dit graag doen. Ek het BANTJES in my familie ! Kan jy vra dat ek dit kry ? Ek wil nie dupliseer nie. Dit is nie dalk Jan Gerritze BANTJES nie. Groete Elani -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN Sent: 11 June 2017 12:46 PM To: [email protected] Cc: Daniel Jacobs; [email protected] Subject: [BP] BANTJES, KERKENBERG, DEBORAH RETIEF Beste Vriende Ek is gekontak deur 'n man wat o.a. die volgende sê: "Ek het in die Harrismith distrik geboer, naby die Kerkenberg, waar Piet Retief se dogter Deborah sy naam en die datum op ‘n rotswand geverf het… Ek het omtrent 70 jaar gelede as jong seun afgekom op ‘n geskrif PLAAS DES BANTJES in die veld tussen Retief Klip (Kerkenberg) en die KAALVOET VROU gedenkteken." Die persoon noem dat hy eers 'n paar jaar gelede besef het dat dit moontlik 'n verwysing na JG Bantjes is wat o.a. die Retief/Dingaan traktaat opgestel het. Die persoon het toe intensief navorsing begin doen oor JG Bantjies. Hy is egter bejaard en sal graag wil sien dat iemand die navorsing verder neem. As daar iemand is wat belangstel in JG Bantjes se geskiedenis laat weet asseblief vir my. Baie dankie. Vriendelike groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    06/12/2017 11:44:38