Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] KAROO BEGRAAFPLAAS CRADOCK
    2. Gert Coertzen
    3. Middag almal, Hier is iets GENEALOGIES baie interesant wat sommige van julle mag intereseer. Die stuk is van CRADOCK se begraafplaas. http://karoospace.co.za/thoughts-in-a-karoo-graveyard/ Daar word gemeld dat twee BOTHA broers op 25 Oktober 1918 aan die Spaanse griep oorlede is en daar is n foto van hul grafsteen. Ek het gewonder of iemand weet wat hulle name was? Daar was volgens die berig 500 000 mense in Suid Afrika dood van die Spaanse Griep. Groenis Gert Coertzen, COERTZE/COERTZN

    06/16/2017 12:30:21