Sterfgevalle HEYNS, Ignatius Marthinus. * 18 Maart 1942 +Saterdag 03 Junie 2017. Kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 09 Junie 2017 13:00 NG Kerk Oos-gemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2017) Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066 MINNIE, Pieter. +Dinsdag 06 Junie 2017. Vier kinders, ses kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 10 Junie 2017 10:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillea Rylaan, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2017) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041 VAN DEVENTER, Martie. 69 jaar. +Dinsdag 06 Junie 2017. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Teraardebestelling Vrydag 09 Junie 2017 10:00 Jubilee Park Munisipale-begraafplaas, Uitenhage. Gedenkdiens Sondag 18 Junie 2017 11:00 NG Kerk De Mist, Uysstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704 NĂ¡ vyf dae en vyf nagte sonder Eskom-krag en brande rondom ons Geelhoutboomvallei, is ek terug. Hester Marx, Loerie [email protected]