Troudagvierings SMITH, Chris en Babs. Jeffreysbaai. 55 jaar getroud. ‘n Voorreg en voorbeeld vir al die kinders. Mag daar nog baie wees. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2017) Sterfgevalle OOSTHUIZEN, Elizabeth (Liz). 83 jaar. +Woensdag 07 Junie 2017 te Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Maandag 12 Junie 2017 14:00 NG Kerk-Oos, Freresingel, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704 Hester Marx, Loerie [email protected]