Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Oosthuizen x Martins
    2. Elmien Wood
    3. Lyslede Weet iemand iets van Johanna Maartens wat met Johann Oosthuizen getroud is? Sy moes as ongetroude vrou hiernatoe gekom het. Dit is baie ongewoon. Wat ook vreemd is, is dat hulle seun Jacobus met Rachel Joubert, die dogter van twee Franse Hugenote, getroud is. Dit is seker nie die enigste geval nie, maar dit het baie selfde voorgekom. Op daardie stadium het die Hugenote nog verkies om met mekaar te trou. Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]

    06/16/2017 06:46:39