Sterfgevalle KOCH, Dr. Jacobus Hendrik (Hendri). +Dinsdag 23 Mei 2017. Gedenkdiens Vrydag 02 Junie 2017 10:00 NG Kerk PE Hoogland, Isobellaan, Charlo, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2017) First Avenue Funeral Home 041 581 5028 VAN QWYK, Donald. +Sondag 28 Mei 2017. Eggenote, dogter, skoonseun, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 02 Junie 2017 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillea-rylaan, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2017) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041 Hester Marx, Loerie [email protected]