Beste Lyslede Ek vra vandag ʼn groooot guns by iemand. Vriende van my het so pas ʼn kleinkind gekry en ek wil graag vir hulle ʼn baie spesiale geskenk gee. Ek het die CD van die Van Heerden-familie by hulle geleen, maar ek kan dit nie oorsit van GEDCOM na die De Villiers en Pama notasie nie. Is daar dalk iemand wat naby Welgemoed woon wat dit vir my kan doen? Ek wil nie graag die CD met die pos stuur nie, want dit behoort nie aan my nie. Ek weet dit behels baie tyd en moeite, maar ek is regtig desperaat. Is daar iemand wat kan help? Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]