Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Land van Waveren
    2. Elmien Wood
    3. Beste Lyslede Ek wil net graag met julle deel dat die gemeentelede wat op Swellendam gebly het hulle kinders in die Kaap, op Stellenbosch of op Tulbagh laat doop het. Trouens Swellendam het vir baie jare onder die kerk van Tulbagh sorteer. Dit is nog steeds vir my vreemd, want ons hoofpaaie loop nie in daardie rigting nie, maar al langs die Breërivier af is dit nie so ʼn lang pad nie. Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]

    06/12/2017 01:35:29