Hallo Lyslede Kan iemand die huweliksinskrywing van Frederik Conradie en Hermina Harmensz ontsyfer? Ek kan Frederik Coenraad van Marburg uitmaak maar wat na Marburg staan weet ek glad nie. So ook Hermina van Harmentz Doderwaart, en dan? Dit is nie so belangrik nie, maar darem die moeite werd om te weet! Groete Elmien https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-WKQ?i=57 <https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-WKQ?i=57&cc=1478678> &cc=1478678 Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected]
Goeiemiddag Elmien, Dit lyk vir my na die verwagte 'Jonkman' en 'Jongd' (Jonge dogter) respektiewelik. Vriendelike groete, Johann Ahlers 2017-06-22 12:45 GMT+02:00 Elmien Wood via BUITENPOSTEN < [email protected]>: > Hallo Lyslede > > Kan iemand die huweliksinskrywing van Frederik Conradie en Hermina Harmensz > ontsyfer? Ek kan Frederik Coenraad van Marburg uitmaak maar wat na Marburg > staan weet ek glad nie. > > So ook Hermina van Harmentz Doderwaart, en dan? > > Dit is nie so belangrik nie, maar darem die moeite werd om te weet! > > Groete > > Elmien > > https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-WKQ?i=57 > <https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-WKQ?i=57&cc=1478678> > &cc=1478678 > > > > > > > > Elmien Wood > > Bellville > > <mailto:[email protected]> [email protected] > > > > > > > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > [email protected] with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message >