Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 02 Junie 2017
    2. Hester Marx
    3. Troudagvierings PRESTON, Harold en Jean. Baie geluk met julle 55-jaar herdenking. Baie liefde. Brian, Yolanda, Kyle en Yolanda. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2017) In Memoriam PRETORIUS, Dr. Anje. 05 April 1983 – Junie 2010. Almal verlang en mis jou verskriklik baie. Mamma, Pappa, Marco, familie, vriende en kollegas. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2017) SCHEEPERS, Ben. Jy is vier jaar gelede van my weggeneem. Jou plek is leeg. Jou verlangende vrou Yvonne. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2017) Hester Marx, Loerie [email protected]

    06/02/2017 05:39:49