Ek soek inlligting oor die volgende van der Merwe a2253 Van der Merwe,Johan C.S *?? 1944 : Generaal en vliënier in lugmag; Uit die aard van sy werk het hulle 'n paar jaar in Spanje en later in Isarel gebly × Van der Merwe,Iris *Barberton 20.01.1945 : Kwalifiseer as verpleegster by die H.F. Verwoerd Hospitaal. Daarna haar kraamopleiding by die Nasionale Hospitaal Bloemfontein waar sy 'n goue medalje behaal as beste student in die Vrystaat {d.v. Van der Merwe,Carel Izak *15.12.1908 & Fouché,Iris *19.07.1913} b1 Iris *?? 1970 b2 Henk *?? 1974 b3 Mia *?? 1977 Dankie Janet Janet Melville ' +27 41 368 4668 (Home) ' 083 642 7744 (Cell) : <mailto:[email protected]> [email protected]