Beste Lyslede Kan iemand vir my help om die doop te kry van Willem Abraham Spies? Ek kry dit nie op familySearch nie en ek weet ook nie waar hy gedoop is nie. Groete Elmien b3 Hendrik Diderik (of Hendrik Diederik) SPIES ? Stellenbosch? 19 Jan 1766 x Catharina Frederika van die Kaap c1 Willem Abraham Spies, ? 29 Jun 1786 Elmien Wood Bellville [email protected] <mailto:[email protected]>