Beste Vriende Met my navorsing in die De la Rey versameling in die TAB het ek afgekom op dokumente m.b.t. die Bodenstein-familie. Van hulle stam ook uit Anna Elizabeth Steenkamp gebore Retief. As iemand in die familie belangstel kontak my asseblief by [email protected] vir meer inligting. Groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Sel: 0798727699 Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)
Ah hier is van my familie betrokke. Kan ek kry asseblief Daniel Dankie van Rita by >[email protected]< -----Original Message----- From: BUITENPOSTEN [mailto:[email protected]] On Behalf Of Daniel Jacobs via BUITENPOSTEN Sent: Sunday, 05 March 2017 6:56 PM To: [email protected]; [email protected] Cc: Daniel Jacobs Subject: [BP] BODENSTEIN FAMILIE EN AE STEENKAMP GEB. RETIEF Beste Vriende Met my navorsing in die De la Rey versameling in die TAB het ek afgekom op dokumente m.b.t. die Bodenstein-familie. Van hulle stam ook uit Anna Elizabeth Steenkamp gebore Retief. As iemand in die familie belangstel kontak my asseblief by [email protected] vir meer inligting. Groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za Linkedin: linkedin.com/in/danielmalanjacobs Sel: 0798727699 Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na http://bit.ly/genhandleiding Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to [email protected] with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message