Hallo Ingrid, Ek is Marlize Heyns. Die Anderson ding is waar. Oupa oupa oupa grootjie was Anderson en n Henderson wat geen erfgename gehad het nie het hom gese as hy sy van verander na Henderson kan hy sy plase erf. Sover ek weet is sy van wel op sy graf aangebring as Anderson. My ouma was n Henderson het ons nogal heelwat vertel. Vriendelike groete Marlize Heyns