Diegene wat belangstel - "FAMNEA" -kwartaalblad van GGSA-Noordwestak, se nuutste uitgawe van kan van GGSA se webblad afgelaai word by die skakel: <https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly> https://www.genza.org.za/index.php/en/nw-quarterly Die inhoud sluit die volgende onderwerpe in: 1. Potchefstroon en die Burgeroorlog. 2. Humor in die Anglo-Boereoorlog. 3. 'n Gewese monnik krap die Kaap om. 4. Die Bantoeopstand. 5. Insidente uit die voorgeskiedenis van Bethulie. 6. Francois Leguats journey to the Cape, Mauritius, Rodriques and Batavia. Laai af,lees en geniet die inhoud. Simon.