Het iemand ʼn lys van die webwerwe wat te doen het met immigrasie na Suid- Afrika? Ek kry glad nie meer my aantekeninge oor Britse immigrasie en die Baumwolle Duitsers nie. Het iemand dalk iets oor die “Berry”-familie. (Dit is reg gespel!) Groete Elmien Elmien Wood Bellville <mailto:woodem@mweb.co.za> woodem@mweb.co.za